+39
Gastehuis in Stilbaai-Wes

Karee Manor Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jurie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sien hierbo. Baie lekker. Het ook opgradering gekry. Absoluut alles is voorsien en was van hoë gehalte. Ons gaan beslis weer daar bly in die toekoms. Baie goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Prentjie mooi, goeie waarde vir geld verblyf. Baie lekker gebly. Mooi uitsig en baie goeie waarde vir geld. Sal dit beslis aanbeveel. Stilbaai is prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veilig, vol vrede en ons siel kon net rustig wees. Ons het baie lekker gebly, dis rustig en die uitsig is pragtig. Vir ons wat 'n wegbreek gesoek het net om uit ons daaglikse roetine uit weg te breek, was dit 'n fantastiese tyd gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Would stay there again. Enjoyed the stay. Central and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik! Ongelooflik lekker gebly - alles is pragtig, netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izabel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

We enjoyed our stay. What a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Karee Manor is goed geleë, stil area, baie modern, uiters goed toegerus. Baie lekker gebly, Karee Manor is goed geleë, stil area, baie modern, uiters goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Lekkerste plek wat ons in 'n lang tyd gebly het, gaan definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great place, would definitely recommend. The place was well situated, with great views of the river. Beautiful, comfortable and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winston B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige wegbreek. Vriendelike diens ontvang en sal die plek aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 035
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Karee Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0jiw79OcurJSyfRUPuEqcE06SLC3AvEt6C46peZPJGc7OJGAqY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 10 Karee Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359861688011 21.410123129083

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang