Karelize Self-Catering Apartments Edenvale
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karelize Self-Catering Apartments Edenvale is in die rustige omgewing, Edenglen, in Edenvale, Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf aan klein gesinne en sakereisigers. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf hoofroetes en binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dié verblyf bied 8 luuks-gemeubileerde eenhede, waarvan 3 geskik is vir die kleiner gesin en beskikbaar is vir lang- en korttermynverblyf. Dis ook ideaal vir sakereisigers. Al die eenhede is ten volle toegerus met standaard-kombuistoebehore, 'n TV en komplimentêre WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak, sommige naweke en openbare vakansiedae uitgesluit.
Daar is ook veilige skaduparkeerplek met afstandbeheer-hekke, geslote kringtelevisie en 24 uur-buurtwag.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Geraldine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
- Gaste dink Karelize Self-Catering Apartments Edenvale het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Eden Glen Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng