Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo-Koppie Guesthouse

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R715
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra matras of 2 kan vir kinders op die vloer gesit word teen 'n ekstra koste. Daar is 'n sitarea met 'n rusbank en koffietafel, asook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, tee, koffie, beskuit ens. Die kamer het lugversorging, TV, DStv met sekere kanale en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike dek met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
2 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Masserings en skoonheidsbehandelings vir dames is op aanvraag beskikbaar. Dit word in dieselfde huis, in 'n volledig toegeruste salonkamer, gedoen.
Sjampanje en blomme kan vooraf gereël word teen 'n addisionele koste.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet teen 12:00 op die inklokdatum laat weet indien hulle troeteldiere saambring.
Indien gaste die 2-enkelbedkamer bespreek, moet hulle laat weet hoe hulle die beddens opgemaak wil hê teen 12:00 op die inklokdatum.
Daar is trappe wat na die eenheid lei.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R715
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 driekwartbeddens en 'n ekstra matras of 2 kan vir kinders op die vloer gesit word teen 'n ekstra koste. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook lugversorging, TV, DStv met sekere kanale en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike dek met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 8 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
2 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Masserings en skoonheidsbehandelings vir dames is op aanvraag beskikbaar. Dit word in dieselfde huis, in 'n volledig toegeruste salonkamer, gedoen.
Sjampanje en blomme kan vooraf gereël word teen 'n addisionele koste.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet teen 12:00 op die inklokdatum laat weet indien hulle troeteldiere saambring.
Indien gaste die 2-enkelbedkamer bespreek, moet hulle laat weet hoe hulle die beddens opgemaak wil hê teen 12:00 op die inklokdatum.
Daar is trappe wat na die eenheid lei.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 040
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinskamer bied slaapplek vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en-suite badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid lei 'n gemeenskaplike dek, met 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Masserings en skoonheidsbehandelings vir dames is op aanvraag beskikbaar. Dit word in dieselfde huis, in 'n volledig toegeruste salonkamer, gedoen.
Sjampanje en blomme kan vooraf gereël word teen 'n addisionele koste.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste moet teen 12:00 op die inklokdatum laat weet indien hulle troeteldiere saambring.
Indien gaste die 2-enkelbedkamer bespreek, moet hulle laat weet hoe hulle die beddens opgemaak wil hê teen 12:00 op die inklokdatum.
Daar is trappe wat na die eenheid lei.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Kruger-straat 1, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem