+51
Selfsorg in Colesberg

Karoo-Koppie Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Tanya M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Gerieflike, skoon plekkie. Als wat nodig is naby. Pragtige uitsig van die kerk. Wat 'n wonderlike plekkie om by aan te kom na 'n lang dag se ry. Skoon, netjies, bekostigbaar, toegerus en gemaklik. Heerlike warm water en beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful stay, and very peaceful. Would definitely stay there again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goed toegeruste akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die dorp. Karoo-Koppie het ons verras met die mooi uitsig oor die kerk en dorp met die donderwolke in die agtergrond. Die kamer is toegerus met alles wat 'n mens kan nodig kry. Die slaapgeriewe was baie gemaklik en lekker warm water vir die stort en wasbak was heeltyd beskikbaar. Die perseel is naby aan die hoofpad, sodat 'n mens sonder moeite weer in die pad kan val.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantjie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie waarde vir geld. Heeltemal voldoende vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Die verblyf was lekker. Die eenheid was skoon en netjies. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik naby restaurant en veilig. Dankie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal weer daar oorslaap. Baie oulike plek met mooi uitsig en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deena B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Terrific. Fantastic. Could not have asked for a better, most cost-effective stay. Hubby was even excited to be able to watch soccer, and I was thrilled the aircon kept me cool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannine S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Clean. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Highly recommend. Exceptional stay! The room was spotlessly clean and the bed was incredibly comfortable. Close to local shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 645
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 645
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 645
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcuCxkibLwp2TsNIpGEGzfib3zBoCvW7AWS3988xTIlkndIQut9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R645 per nag (plek vir 2) 130 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang