Karoo Living
5 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Belasting en Ekstras
Rook is verbode by Karoo Living.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars hulle eie troeteldiere het.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad na die huis is.
'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word teen 'n addisionele koste.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R1 759
per nag (vir 5 persone)
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Naby die R62, Welbedacht, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom