LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kasteel Aan Zee Apartments | LekkeSlaap
+27

Kasteel Aan Zee Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onzerustlaan 2, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 115 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kasteel Aan Zee Apartments is 1,7 km van Hartenbos se hoofstrand af en is ideaal vir gaste wat wil ontspan.

Verblyf word in 5 individueel versierde selfsorgwoonstelle gebied wat slaapplek vir 2 tot 5 gaste het. Die woonstelle het gemaklike beddens en privaat badkamers met baddens of storte. Al die eenhede het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Elke woonstel het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n satelliet-TV, WiFi en lei na 'n balkon of stoep. Party van die eenhede het ook braaigeriewe.

Die woonstelle is 750 m van 'n winkelsentrum af en 1,4 km vanaf die Hartenbos Seefront wat verskeie winkels en restaurante bied. Hartenbos bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos visvang, swem, branderplankry, duik, snorkel, rob- en walviskyk tussen Mei en November, voetslaan, en nog meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Onzerustlaan 2, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 115
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 115
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Onzerustlaan 2, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaedad7854a8b598de69e50c44b8cc6dffc1d6b6a35675f71065d7228748011cd94b8826547b3a586fa18480cb033d2b07c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 115  per nag (plek vir 4) Onzerust Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -34.12051 22.107024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!