Athlone Akkommodasie by Kelvin Lodge & Spa | LekkeSlaap
+22

Kelvin Lodge & Spa

31 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Kelvin Lodge & Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adrienne C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik. Sentraal geleë.

Baie vriendelike gasvrou, baie dankie.

Beverley B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley B

Very lovely place and friendly staff.

Place clean and safe.

Zinzi Mnisi M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinzi Mnisi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was clean and secure.

All in order and well done to your staff and management.

Toni N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N
Besigheidsreis

Friendly staff, helpful from the start ─ opening the gate to enter.

Thank you for a friendly stay, was clean and a warm welcome.

Toelie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Toelie V

Geen privaatheid en ook geen kontrole om self in en uit te beweeg nie.

Die kamers is netjies, maar daar is nie kantgordyne of blinders voor die venster nie, dus almal wat verby loop kyk in die kamer in. Daar is wel 'n oprolblinder, maar as jy dit aftrek, is die kamer pikdonker. Elke keer as ons wou uitgaan en terugkom, moes ons bel sodat die hek oopgemaak kan word. Dis ongerieflik en ek kan nie verstaan waarom gaste nie hul eie remote controls kan kry nie. Dis alle behalwe self-cater en 'n spa.

Hannes S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Besigheidsreis

Netjiese, skoon kamer.

In stil deel van woongebied. Naby Pick 'n Pay. Lekker swembad.

Willem V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Vriendelike diens. Behulpsaam.

Jan F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan F
Enkelreisiger

Netjiese verblyf.

Netjiese verblyf in 'n goeie omgewing. Waarde vir geld

Sheilagh G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sheilagh G
Saam met vriende

Definitely not a 3 star.

Not very impressed. We were given a room right next to the main causeway to all the other rooms so we had people constantly walking and talking very loud past our window. Was a large group of people there and the noise level was really loud, but were given a reprieve when they all decided to go out for the night. Also the shower was full of mould and not very clean.

Junette S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really friendly and enjoyed our stay.

Friendly people. Safe and had a good time.

Kelvin Lodge & Spa's terugvoer

Thank you so much, Junette, for your wonderful review. We really appreciate it and are very glad you enjoyed your stay.

Kelvin Lodge & Spa
Claudia N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia N
Saam met vriende

Pleasurable.

I just loved the fact that it has cameras and they are monitored so we really felt safe.

Kelvin Lodge & Spa's terugvoer

Thank you for your great review, Claudia. We really appreciate it and are so glad to hear you enjoyed your stay and felt safe.

Kelvin Lodge & Spa
Sher Banu K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sher Banu K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very memorable, comfortable and enjoyable experience that will remain with my husband and I for a lifetime.

Highly recommended to all.

Kelvin Lodge & Spa's terugvoer

Thank you so much, Sher, for your really tremendous review. I am so glad we were able to make it a memorable and enjoyable stay for you.

Kelvin Lodge & Spa
James S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, skoon en stil.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice, clean and quiet.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

AnnÉmariÉ B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
AnnÉmariÉ B
Gesin met tieners

Heerlik.

Plek was skoon en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend. Wagte by hek baie vriendelik. Het lekker gebly.

Tebogo M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met vriende

The manager was great and went beyond to make our stay pleasant.

Kelvin Lodge & Spa is closer to amenities and hospitality is great. The venue is secured with access controlled gate.

Johann K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde.

Vriendelike en uitstekende diens.

Kelvin Lodge & Spa's terugvoer

Dear Johann,

Thank you so much for the great review. We really appreciate it.

Kind regards,
Marilyn
Kelvin Lodge & Spa

Kelvin Lodge & Spa
Theo V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne.

Gerieflik naby aan die strande en stil deur die nag.

Nadet R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadet R
Enkelreisiger

They have been most helpfull with my every request, especially the shuttle service.

The rooms had air-conditioning as well as a ceiling fan. DStv in the rooms. Lovely staff members.

Goodwill N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Goodwill N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was easy to access from the highways and not far the from city centre.

We had a peaceful stay that we enjoyed and the staff was friendly.

Suzan B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzan B
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

Clean, safe and big ups to the staff.

Vusi S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vusi S
Gesin met klein kinders

Place is nice and quiet.

Decent setup, clean pool, place too close to most entertainment areas.

Kelvin Lodge & Spa's terugvoer

Dear Vusi,

Thank you so much for the great review. We are delighted you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Kind regards,
Marilyn

Kelvin Lodge & Spa
Abraham W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham W
Besigheidsreis

Gerieflik

Dis gerieflik geleë, maar het nie al die nodige vir 'n besigheidsreis nie.

Yolandie P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P
Gesin met tieners

Marilyn en haar span is amazing, uit hul pad gegaan om ons verblyf awesome te maak.

Niks is te veel gevra, hul love om gaste welkom te laat voel en te help as iets vergeet of nodig het. Staf 200%.

Deon D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Saam met vriende

Verblyf was goed en omgewing was goed.

Kelvin Lodge en Spa se vervoerdiens is swak en maak nie voorsiening vir groter groepe besoekers nie. Ons was 6 dames en moes ons bagasie op ons skote hou tydens ons vervoer vanaf die lughawe. Daar was ook 'n verwarring oor verblyfgelde reeds betaal en uitstaande gelde en ons moes bewys lewer van deposito. Verder was die plek baie netjies en beddens en beddegoed in baie goeie toestand.

Louis L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Besigheidsreis

Rustig en snoesig.

Ons het die verblyf baie geniet en die bestuur het gemerk dat ons lank gaan bly. Daarna het hulle ons 'n selfsorg eenheid, sonder prysverhoging aangebied. Dit was uitstekend en baie handig. Die voëllewe is baie goed en laat mens voel of jy in die veld is. Alhoewel daar nog baie gedoen moet word voor die kamer ten volle voltooi is het ons geen problem ondervind nie. Alles was aanvaarbaar en goed.

Tumelo H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumelo H
Saam met vriende

The lady who owns the lodge is one of the nicest we 've ever met , we wish all guesthouse owners can be like her.

See stars.

Magda B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net wat ons gesoek het. Die dame was baie behulpsaam en vriendelik en het ons tuis laat voel.

Was skoon, vriendelike personeel. Sy het uit haar pad gegaan om ins te akkommodeer.

Sean M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld, vriendelike diens en baie netjies.

Die area is sentraal as jy naby die see wil wees asook Umhlanga wat 'n baie moderne area is met baie om te bied. Die woonplek is baie netjies en die gasvryheid laat mens sommer baie tuis voel. 10 uit 10!

Petro H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome mense en plek.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Alles was skoon en almal was vriendelik. Sal definitief weer daar bespreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome people and place.

We had a wonderful time - everything was clean and everyone was friendly - will definitely book them again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Kelvin Lodge & Spa's terugvoer

Dear Petro,
Thank you so much for your lovely review and we are so glad you enjoyed your stay. It was lovely to meet you. I hope you enjoyed the sea voyage.
We look forward very much to your next visit. We wish you everything of the best.
Kind regards,
Marilyn
Kelvin Lodge & Spa

Kelvin Lodge & Spa
Adéle D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle D
Gesin met tieners

Baie lekker. Skoon en ruim kamers. Diens baie goed.

Ons het baie lekker gebly en ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit beslis as verblyfplek kan aanbeveel.

Londiwe N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Londiwe N
Enkelreisiger

Great service.

Everything was great. My only issue was the breakfast. Their English breakfast was not up to the standard.

Kelvin Lodge & Spa's terugvoer

Hi Londi,
I hope you had a great wedding. Thank you very much for staying with us and for your review. I'm so sorry to hear you didn't like breakfast. It would be so helpful if you could let us know what was wrong with the English breakfast. Was it the content, the presentation or the cooking. How would you have us change the breakfast? We look forward to hearing from you and to improving the breakfasts!
Kind regards,
Marilyn
Kelvin Lodge & Spa

Kelvin Lodge & Spa
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelvin Place 1, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3NGY4MTU0LTc4YzYtNGNkMi1iMjllLTM4ZjVlZWRjMDJkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 1 Kelvin Place Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.806457964269 31.030850373016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za