Keurview H1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Keurview H1 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Keurboomstrand op die Tuinroete.

Die eenheid het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie, en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer. Die kombuis is toegerus yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, oondjie, en 'n drieplaatstoof. Verder is daar 'n Weber-braai, en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die eenheid is baie privaat. Die uitsig vanuit woonstel is asemrowend.

Die eenheid het 50 trappies, so dis nie geskik vir rolstoele nie.

Doendinge in die omgewing: swem, ski, visvang, bootvaarte, wynproe, gholf en stap.

Slaapplek

'n Bespreking by Keurview H1 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Keurview H1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za