Port Edward Akkommodasie by Khaya la Manzi | LekkeSlaap
+14

Khaya la Manzi

7 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring. Harde musiek of steurnis word nie toegelaat nie. Troeteldiere is welkom indien gereël. Die reg van toegang word voorbehou. Die geriewe word op eie risiko gebruik.

Geen groepe (rampartytjies, kombuistees, partytjies, ens.) word toegelaat nie.
Geen harde musiek of geraas word na 21:00 toegelaat nie.
Diere is welkom indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 9)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 9)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACHBqYC0FEWUGWNdTGotQLoAbPB8GTm9eWXLv8IhVkykQULLHZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 9) 7 5 1 4 66 Perth Road Salmon Bay 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -31.059003220103 30.224059653292
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za