LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kings Halt Guest House | LekkeSlaap
+22

Kings Halt Guest House

28 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Kings Halt Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Resego M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Resego M
Besigheidsreis

It was great!

It was a great place to stay. They gave a complimentary Sherry upon arrival. Wifi was a bit slow, but otherwise really very nice.

Malcolm S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed a very pleasant stay in an air-conditioned, clean room, which was very welcome on such hot day!

We were welcomed by the host and he helped us with the storage of our boat. He recommended a good restaurant for our evening meal and the breakfast they provided was super and delicious! The room was comfortable and spacious. We enjoyed a very pleasant experience.

Soenel N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Soenel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smaakvol en skoon.

Kamer was smaakvol en skoon. Sal weer hier oornag.

Heilie N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike diens en voel veilig daar.

Sal altyd daar bespreek as ek oorslaap in Bloemfontein.

Daleen G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Gesin met klein kinders

Alles moeite werd en gerieflik en bo-verwagtinge.

Baie dankie vir skoon en elegante kamer en diens. Ekstra moeite met kids en vriendelikheid van gasheer maak absoluut die verblyf die moeite werd en met heerlike ontbyt met die mooiste detail gedek en versier die volgende dag is die kersie op die koek. Baie dankie. Trefferplek vir oornag met ontbyt en uitstekende diens.

Lambert K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert K
Enkelreisiger

Bly altyd baie lekker.

Baie skoon en netjies, sal nie sommer op 'n ander plek bly nie.

Marlette L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlette L
Gesin met klein kinders

Dit was baie netjies en ons het baie lekker gebly.

Baie lekker plek met vriendelike diens.

Stephnie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename eienaars, skoon kamers en badkamers, heerlike ontbyt.

Puik oornaggeriewe. Vriendelike ontvangs/eienaars. Ontbyt is fantasties! Kan hierdie gastehuis sterk aanbeveel.

Prof. Alfred B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Alfred B
Besigheidsreis

Netjiese eenheid met goeie ligging en vriendelike eienaars wat ek met vrymoedigheid aanbeveel.

Ek het slegs een aand oornag en beide die diens en geriewe het slegs van die hoogste gehalte getuig. Die gasheer -en vrou werk as 'n vriendelike en doeltreffende span saam om 'n aangename verblyf te verseker. Die kamer en meubels is netjies, skoon en in werkende toestand. Ek sal beslis weer van Kings Halt gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

Chrisna M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisna M
Enkelreisiger

Baie aangenaam. Sal weer daar bly.

Baie vriendelike gasheer, netjiese plek en sentraal geleë. Goeie waarde vir geld. Alles wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap. Sal dit beslis aanbeveel.

Brigitte S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place to overnight.

Loved this guesthouse, it was so neat, beautiful, well kept and had all you would need. Owner was very friendly and helpful. Close to the highway if that is important to you, would recommend and stay again. Loved it.

Taina R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik.

Ek en my kêrel het daar gebly vir 'n aand in einde September - dit was heerlik. Die eienaars van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal beslis weer daar gaan bly.

Thana D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana D
Enkelreisiger

Baie gerieflike verblyf in 'n netjiese en smaakvolle kamer.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy was bereid om ekstra moeite te doen sonder om eens vergoeding te vra. Die ontbyt is heerlik!

Coenie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en gerieflik. Uitstekend!

Ons het baie lekker geslaap. Die kamer was skoon en netjies, alles was in orde, geen probleme.

Colin B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en sal beslis aanbeveel.

Heerlike gasvrye verblyf, sal beslis vir ander aanbeveel en ons sal self weer 'n draai kom maak indien ons Bloemfontein weer besoek.

Wihan T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan T
Enkelreisiger

Baie skoon en netjies met baie vriendelike eienaars.

Ek het laaste oomblik die verblyf bespreek maar die eienaars het uit hul pad gegaan om my te help. Die kamer was baie netjies en ook skoon. Elke kamer het sy eie storie wat baie interessant was. Die eienaars is aangenaam en het lekker met hulle gesels. Ek sal beslis die akkommodasie aanbeveel vir iemand wat in die area wil kuier.

Desiré B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiré B
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Alles is baie netjies gewees, kamers word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke vervang. Die eienaar is baie tegemoetkomend en beskikbaar om te help. Vanaf my bespreking tot aan die einde van my verblyf was hy beskikbaar en altyd vriendelik. Die ontbyt was elke oggend regtig baie lekker en waarde vir geld. Veiligheid is baie goed met veiligheidshek voor die kamer, buitelig en elektroniese hek. Kamer het waaier en aircon in, klein yskassie en ketel. Ek sou graag 'n mikrogolf ook wou hê in die kamer en eetgerei vir aande.

Rencia S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n "Wow experience" van beide verblyf en eienaar, belangstelling in gaste, is dit beslis die nommer 1 B&B in Bloemfontein.

Met ons aankoms tot ons vetrek was ons soos VIP's behandel. Die kamer was bo verwagting en die ontbyt was fantasties. Beslis 'n wenspan. Ons sal sonder twyfel weer daar gaan oornag.

Jurie B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met 5-ster-verblyf!

Lekker om in so 'n besonderse gastehuis te bly. Die meublement en dekor is iets besonders en die ontvangs was hartlik. Alles was gerieflik en die welkom sherry met glasies was die kersie op die koek! Sal beslis aanbeveel en ook weer daar bespreek. Puik Hennie en dankie!

Thea E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gerieflik en gasvry.

Ons verblyf by genoemde gastehuis was besonders. Dit is modern, gerieflik, baie netjies en veilige parkering. Naby die N1-snelweg en ook naby aan eetplekke. Sal beslis weer daar oorslaap en beveel met vrymoedigheid die gastehuis aan.

Ane K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ane K
Enkelreisiger

Fantasties!

Die kamer is netjies en alles wat mens sou benodig! Die bed is ook ongelooflik gemaklik!

Luan L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan L
Enkelreisiger

Baie vriendelike en goeie diens.

Sien die sterre.

Madre B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madre B

Ons het baie lekker gebly.

Ons sal definitief weer daar bly.

Ria S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastekamers en besonderse ontbyt.

By Kingshalt Gastehuis het ons in 'n pragtige gastekamer gebly. Die kamer het alles in wat jy nodig het soos genoeg hangplek, DStv, yskassie, haardroër. Badkamer is baie netjies met 'n bad en 'n stort en het alle ekstra sepies ens in. Al negatiewe opmerking oor die kamer is: Bed se kopstuk is los en beweeg agtertoe. Die verkeer is tans raserig tot laat aand en van vroegoggend a.g.v. verbouings aan die hoofpad. Die ontbyt is nie ingesluit by die prys nie maar was voorwaar die moeite werd! Van die heerlkste ontbyt wat ons nog by 'n gastehuis gehad het en was baie keurig voorberei. Sal weer hier oornag.

Chris D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en uiters netjies.

Die vriendelike ontvangs, gerief en netheid was absoluut die beste wat 'n mens kan verwag. Hennie het uit sy pad gegaan om ons te laat tuis voel en was baie behulpsaam met die verskaffing van inligting. Die ontbyt wat hulle aan ons voorgesit het was van 5-ster-gehalte. Sal beslis weer by hulle gaan bly.

Louis B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Enkelreisiger

Die gasheer en gasvrou kan nie genoeg doen om mens tuis te laat voel nie. Die ontbyte is pragtig aangebied en daar was 'n smaaklike verskeidenheid - elke dag iets anders.

Ek het vier nagte by Kingshalt deurgebring en daar was nie een oomblik van ontevredenheid nie. Die gasheer het my selfs na sy rolbalklub genooi vir 'n baie genotlike middag se spel. Beter diens as dit kry mens nie sommer in die gastehuisbedryf nie.

Kings Halt Guest House's terugvoer

Beste Louis,
Baie dankie vir die resensie . Wees verseker dat ons steeds daarna sal streef om ons diens nog beter te maak wanneer ons julle weer sien.Wees ook verseker dat dit vir ons n plesier was om vir julle te huisves.


Kings Halt Guest House
Bernard V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en tuis gevoel - alles is daar en in plek en op standaard.

Ons wou naby die Universiteit wees en Kings Halt is 5 minute se ry van daar af. Ons is vriendelik ontvang en Hennie gaan uit sy pad uit om jou spesifieke versoeke/behoeftes te akkommodeer. Ontbyt is uitsonderlik en ons het lekker geslaap. Die beddens is kwaliteit en die lugversorger effektief. Die badkamer ruim en modern. Daar is so bietjie padgeraas maar dit het ons nie gepla nie. Ek het die WiFi password gekry maar die WiFi was nie sigbaar op my toestelle nie. Ek het nie tyd gehad om met Hennie te bespreek nie maar ek is seker hy sou dit vinnig uitgesorteer het. Die toestel was dalk net af. Ek kan Kings halt aanbeveel. Jy gaan nie 'n negatiewe ervaring hê nie.

Kings Halt Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Ek is jammer dat die Wi-Fi nie gewerk het nie,ek wil net vir jou sê dat vroeër in die week het ons 'n probleem met die WiFi ervaar maar toe ek vir jou die wagwoord gegee het was dit weer reg gestel. Ek weet regtig nie waar die probleem was nie. Sal dit opvolg

Kings Halt Guest House
Astrid B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Ai, ons het so lekker gebly, sal dit lank onthou. Hennie en Mare vriendelike, rustige mense. Ons het baie tuis gevoel. Kos was uit die boonste rakke. Ons klein hondjie het ook baie lekker gebly, dankie aan Hennie en Mare.

Kings Halt Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar Astrid, ons gee julle die versekering dat ons voortdurend maniere sal probeer vind om julle volgende verblyf by ons nog beter te maak. Sien julle graag weer

Kings Halt Guest House
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Krugerlaan 132 A, Universitas, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMzUwNjk0LTJhMzYtNGQ4Zi1iZmJmLTMzZTdlZWNhNmU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 132 A President Paul Kruger Avenue Universitas 9321 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.123898065538 26.178764998913
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!