LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kirjat House | LekkeSlaap
+18

Kirjat House

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Kirjat House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nathan B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan B
Gesin met klein kinders

Most hospitable home with a view

So blown away by this last minute booking! This house is a gem and just a minute from the gorgeous herolds bay beach. It’s mostly kid friendly and Louis, the housekeeper, makes the stay so much more enjoyable with all his effort!

Lynn A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn A
Gesin met tieners

Amazing place to stay if you want to get away from the daily grind.

Waking up to the sound of the waves and a sunny deck perfect for sundowners or a spot of holiday reading.

Chanel H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel H
Gesin met tieners

Die beste huis wat ons al ooit gehuur het.

Dit was beslis die beste mini-vakansie wat ons nog ooit gehad het. Die huis was skoon, fantasties ingerig en het die mooiste uitsig. Dit was 'n plesier om met Phia, die eienaar, en Louis te werk. Louis was so professioneel en vriendelik. Hy het werklikwaar ons kuiertjie 100 keer beter gemaak. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Renate C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renate C
Gesin met klein kinders

Pragitge uitsigte, skoon, goed ingerig met great butler.

Ons het die tyd by Kirjat Huis baie geniet. Die uitsig van die see is beeldskoon. Die huis is netjies en het alles wat mens benodig. Die butler is uitstekend en help selfs met bagasie aflaai, skottelgoed en huis skoonmaak en het Saterdag vir ons 'n brood gebak en ons kar gewas. Ons sal Kirjat Huis aanbeveel. Daar is nie speelplek vir klein kinders nie, maar gelukkig is die strand net om die draa!

Chris N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N
Gesin met klein kinders

Uitstekend, net te kort.

Heerlike ervaring, jammer dit was net te kort. Verdien beslis volpunte op alles. Sal definitief weer daar wil gaan bly as ons weer daar in die omgewing is. Al wat dalk kort is 'n afdak vir voertuie by die parkering.

Odette R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette R
Gesin met tieners

Love it!

Awesome accommodation! Everything at your fingertips. Sorry that it was just for one night. Will definitely be back to stay longer.

Cecilia B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Besigheidsreis

Huis was baie netjies en skoon.

Huis is gerieflik met 'n baie mooi uitsig. Louis maak seker dat als in orde is en is baie behulpsaam en vriendelik.

Ilona K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome. Next time we'll definitely stay longer.

It was wonderful. The owner and the assistance she has, is absolutely world class. We will definitely recommend Kirjat House and will also definitely return. Thank you for everything.

Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voelklipstraat 47, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhMDNiODg0LTAzNWMtNGMxYS1hZDU4LTBiZDIxOTMxMjczOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 47 Voelklip street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -34.050751675095 22.400036671956
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!