Klaasvoogds Opstal
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Jim B - Aug 2023
Algehele gradering
Vreedsaam, rustig, interessant en ontspannend.
Klaasvoogds Opstal se terugvoer
Many thanks for your lovely review. We enjoyed meeting and hosting you and hope to see you again.
Warmest regards
Jane and Charles
Tiaan L - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike, hoë gehalte blyplek.
Klaasvoogds Opstal se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie en dankie dat julle die Opstal in n perfekte toestand gelaat het. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te sien.
Andrew G - Mei 2021
Algehele gradering
We had a thoroughly enjoyable stay at Klaasvoogds Opstal.
Klaasvoogds Opstal se terugvoer
Dear Andrews,
We're so glad you enjoyed your stay. Thank you for taking the trouble to write a review. We enjoyed having you to stay and hopefully will see you again.
Warmest regards
Jane and Charles
Johan D - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plek om te ontspan tussen wingerde met die mooiste uitsig oor die Breederiviervallei. Lekker naby Robertosn en Montagu.
Klaasvoogds Opstal se terugvoer
Dear Johan,
Many thanks for your review. We are delighted you enjoyed your stay and hopefully will see you sometime in the future.
Warmest regards
Jane and Charles
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geduld Plaas 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds Oos, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10