Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klawerjas Flute Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elzeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Klawerjas Flute Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dewald W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald W
Saam met vriende

Beste plekkie nog ontdek.

Alles was uit die boonste rakke! Baie modern en goed toegerus. Die hot tub is 'n lekker bonus. Rustige atmosfeer met pragtige vrugte vir gebruik op die perseel. Te veel om te noem, met alpacas ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klawerjas Flute Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Dewald! Julle was wonderlike gaste en ons sal julle enige tyd terug verwelkom!

Klawerjas Flute Cottage
Fanie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met vriende

Toetale ontvlugting in heerlike gemak.

Wonderlike fasiliteit. Silwerskoon, baie goed toegerus, privaat. Alles is mooi en goeie kwaliteit. Die tuin is joune om te geniet en dis 'n fees. Die natuur en voëllewe is ongelooflik. Ons het nie stadium 6 beurtkrag gevoel nie. Sal enige dag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klawerjas Flute Cottage se terugvoer

Baie dankie Fanie, ons waardeer jou terugvoer! Dit was 'n plesier om julle by ons te verwelkom en hoop om julle in die toekoms weer te sien! Baie dankie weereens vir jou pragtige fotos wat jy met ons gedeel het!

Klawerjas Flute Cottage
Vanaf R3 218
R3 218 R2 414
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 218
R3 218 R2 414
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 218
R3 218 R2 414
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klawerjasplaas, Klaasvoogds Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc34e5d9cf8e57d254ff9bd8b18510410cf4d6595baf12048d4e826657c563265aae677729be9b7bf4e86272fd917c8b6eb1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 218 nouVanaf R2 414 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Klawerjas farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798085392441 19.984274485931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem