Kleinkrantz Beach House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kleinkrantz Beach House is 'n pragtige villa oorkant Kleinkrantz-strand in Wildernis. Hier kan gaste die see-uitsig geniet en sien hoe dolfyne en walvisse verbyswem. Die dek wat om die huis strek het 'n Jacuzzi.
Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 ruim en beligte slaapkamers. Die hoofslaapkamer is by die trap op en het 'n koningingrootte-bed met 'n oopplan-bad, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié kamer lei na 'n tussenvloer wat 'n rusbank en 'n TV het. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dié kamer het direkte toegang tot 'n houtbalkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 uittrekmatrasse vir 2 kinders onder 12 jaar wat teen 'n addisionele koste beskikbaar is. Gaste moet die eienaar se toestemming vra vir die 2 uittrekmatrasse.
Onder is daar 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.
Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gesellige sitarea met 'n houtvuurkaggel. Onbeperkte WiFi en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket is beskikbaar.
Daar is skuifdeure wat na 'n lieflike dek met 'n see-uitsig, 'n etenstafel en 'n Jacuzzi lei.
Die villa is weggesteek in 'n stil woonbuurt by die ingang na Kleinkrantz, en is binne maklike bereik van die N2, asook Wildernis wat net 7 km ver is. Daar is verskeie buitemuurse aktiwiteite wat see-wandelings, vlerksweef vanaf die sandduine en visvang insluit.
Slaapplek
’n Bespreking by Kleinkrantz Beach House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 23
Jaar gelys 8
Ligging
- Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinkrantz Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kleinkrantz Wildernis Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom