Kloovenburg Guesthouse
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kloovenburg Guesthouse is 'n ou Victoriaanse huis in Riebeek-Kasteel en bied gaste lieflike kamers vir 'n ontspanne verblyf.
Verblyf is beskikbaar in die Deluxe-kamer, Luukse Kamer, Dubbelkamer en die Enkelbedkamer. Elke kamer het slaapplek vir 2 met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die Luukse Kamer en die Deluxe-kamer bied 'n uitsig oor die vallei.
Al die kamers het lugversorging, elektriese komberse en muurverwarmers. Daar is ook 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit word voorsien. Die Deluxe-kamer het 'n privaat sitarea en die ander kamers deel die gebruik van 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, eetarea en 'n sitarea.
Daar is 'n swembad en gaste kan ook op die stoep met 'n uitsig oor die tuin ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wenen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Kloovenburg Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 4, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap