Knus-Seewoonstel
Opsomming van Resensie
Johann T - Mrt 2022
Gemiddeld
Was vriendelik ontvang. Plek was netjies en skoon.
Hermien V - Nov 2021
Gemiddeld
Hierdie woonstel is pragtig ingerig met alles wat nodig is.
Jaqualine P - Aug 2021
Gemiddeld
The stay was nice.
Charleen D - Apr 2021
Gemiddeld
Rustige wegbreek
Johan K - Jan 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik en skoon.
Danie D - Sep 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Johannes F - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker en wil weer gaan.
Knus-Seewoonstel se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer - julle is meer as welkom.
Johan en Heillete.
Frans F - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was 'n goeie ondervinding, lekker privaat.
Carol H - Feb 2019
Gemiddeld
Rustige verblyf.
Daulina C - Jan 2019
Gemiddeld
Aangenaam verras!
Alexis O - Sep 2018
Gemiddeld
Baie rustig.
Nelia D - Mrt 2018
Gemiddeld
Privaat, rustig en 'n klipgooi vanaf die strand.
Luzanne S - Jan 2018
Gemiddeld
Dis heerlik om te rus terwyl jy die see die hele tyd kan hoor.
Ben D - Jun 2017
Gemiddeld
Gerieflik, en uiters volledig toegerus.
Stella F - Mei 2017
Gemiddeld
Het dit baie geniet.
Wessel L - Apr 2017
Gemiddeld
Puik verblyf.
Knus-Seewoonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Wessel. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om met julle kennis te maak. Onderwysers bly maar bo-aan ons lys.
Klaas E - Apr 2017
Gemiddeld
Dit was fantasies, het die see en omgewing baie geniet.
Knus-Seewoonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou gunstige resensie Klaas. Dit is altyd heerlik om mense te ontvang wat dinge kan waardeer. Beste wense.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hydria-weg 6, Suiderkruis, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom