LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knysna Pocket Breaks Unit 5 | LekkeSlaap
+11

Knysna Pocket Breaks Unit 5

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Knysna Pocket Breaks Unit 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christo G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos die huis weg van huis af.

Baie gemaklik geleë. Binne stapafstand van alles. Baie in skik met veiligheid. Baie vriendelike ontvangs.

Marieta V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel.

Dalene R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene R
Saam met vriende

Fantasties! Wonderlik!

Die personeel van Knysna Pockets Breaks was baie behulpsaam. Die plek is netjies en het baie tuis gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic! Wonderful!

Staff members and owner of Knysna Pocket Breaks were helpful. Place is neat and felt at home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Amanda D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern en baie sentraal.

Maklik om te bereik. Goeie aanwysings. Het baie veilig gevoel met alles wat jy nodig het bv. TV, WiFi en kombuis- en badkamerbenodigdhede.

Maud V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud V
Gesin met tieners

Clean and friendly service.

See star rating.

Mariska D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Veilig, netjies en binne loopafstand van Waterfront.

James D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Baie netjies en gerieflike akkommodasie. Goed geleë naby al die besienswaardighede, winkels en Waterfront. Beskik oor al die nodige toerusting. Veiligheid was 'n groot pluspunt en het ons verblyf kommerloos en genotvol laat verloop.

Carine L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, voldoende, waarde vir geld.

Die woonstel is perfek vir 'n kort verblyf vir twee mense. Dis netjies, veilig, stil en goed geleë. Die bed is baie gemaklik.

Tina E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina E
Gesin met klein kinders

It was awesome.

Ek sal Knysna Pocket Breaks vir enige iemand aanbeveel.

Zahn O - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahn O
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker gewees!

Knysna Pocket Breaks was ongelooflik lekker gewees. Dit was skoon, pragtige beddegoed, en alles was net perfek gewees. Ek sal die plek 100% aanbeveel vir ander.

Sue-marie E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-marie E
Besigheidsreis

Gerieflik.

Die woonstel is baie netjies en alles skoon. Dis ook lekker gerieflik aangesien dit loopafstand van die waterfront af is.

Nicolene E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en baie skoon.

Plekkie is klein, maar baie goed toegerus. Ek en my man het heerlik gebly in 'n skoon en netjiese plekkie. Die mense daar dink aan klein dingetjies om dit vir jou as reisiger maklik te maak. Veiligheid was tops. Julle sal ons weer sien. Baie dankie vir die goeie ondervinding.

Skollie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Skollie S

Gelukkig net een aand gewees.

Ek en my vrou het saam met my ouers deur die Wes-Kaap gereis. Ek het nagelaat om verder te lees en ons het 'n stapelbed gehad vir twee volwassenes. Die "dubbelbed" bestaan uit twee enkelbeddens wat die slaap redelik ongemaklik gemaak het. Ingang tot perseel het geen aanwysings as mens daar oorspronklik stop nie, wat jou redelik verdwaal laat voel. Jy moet bel om te hoor waar om te gaan. Ons was 13:38 daar en met oproep was die dame vir ontvangs nie beskikbaar nie. Moes wag en is meegedeel dat 14:00 die inboektyd is. Daar is dus geen parkering nie en ons moes noodgedwonge by 'n besigheid oorkant die straat parkeer en wag. Sou die plek aanbeveel indien daar 'n regte dubbelbed is vir twee volwassenes met of sonder kinders.

Erika D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Ons het baie lekker in 'n skoon, netjiese sentraal geleë plek geslaap.

Die plek is baie netjies en was skoon. Dit het veilige parkering en is oor die algemeen goed beveilig. Sy sentrale posisie wad ook gerieflik.

Melanie P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Saam met vriende

All was perfect!

All perfect! Central location in Knysna. Easy to find and perfect for a little holiday stopover!

Daleen B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met vriende

Het regtig baie lekker gebly en sal beslis met die kinders se volgende toer weer daar kom bly!

Dit is baie goed geleë en is baie veilig! Sal beslis dit vir ander mense aanbeveel!

Angelique S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Dit was lekker en veilig.

Margie D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Was baie lekker om hier te bly. Alles was silwerskoon en vars. Ekstra bederfies was heerlik, soos koffie, melk seep vir skottelgoed. Sal beslis aanbeveel.

Stephan S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ons gesoek het!

Ons wou Knysna toe kom om Knysna te verken. Ons het net goedgeleë slaapplek gesoek. Dié plek het dit alles en meer gebied. Binne stapafstand van alles, gerieflik, veilig en netjies. Ek kan verblyf daar aanbeveel.

Helena H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena H
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, netjies en skoon.

Lieflik, netjies, sentraal. Al wat gepla het was die reuk van rook. Die eenheid, veral ons kamer, het verskriklik na rook geruik. Daar is 'n nota op wat sê "geen rook", maar die vorige huurders het definitief gerook in die eenheid.

Ronel E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel E
Gesin met tieners

Goeie waarde.

Baie oulike plekkie, maar die bad lek. Die vloer was die hele tyd nat. Die wasbak in die kombuis lek, die kaste ruik muf. Haardroër baie oulike idee, net jammer daar was nie 'n gepaste prop waarin dit kon pas nie. Baie gerieflike bed.

Arnold N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold N
Saam met vriende

Wonderlike verblyf teen 'n sakpas-prys.

Baie netjies en wonderlike ligging naby die Waterfront en Knysna se mall. Sien ons definetief weer!

Willie D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Gesin met klein kinders

Blyplek was netjies, goed toegerus, gerieflik en sentraal geleë.

Die woon-eenheid was goed toegerus, netjies, gerieflik en veilig. Ons tienerseun was baie bly oor die WiFi en ons kleuterseun oor die DStv. Dit is loopafstand vanaf verskeie eetplekke en inkopiesentrums. Ons kan Knysna Pocket Breaks werklik aanbeveel.

Alta O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta O
Gesin met klein kinders

Will definitely recommend.

I will definitely recommend it to other people. We enjoyed every moment.

Adri S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S
Besigheidsreis

Uitstekende blyplek en sentraal geleë.

Ons het heerlike verblyf gehad. Dis sentraal geleë, skoon, netjies en veilig. Ons het dit baie geniet en kan Knysna Pocket Breaks ten sterkste aanbeveel.

Allan M - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better than expected!

We have no complaints about the uni. It is well equipped.

Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGs9SIQaNiaesODp7Go1WuxFG9bmgEU9isHXQHr4vcp5Srv33h6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 40 Trotter street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.038168965866 23.047379851341
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!