Koel Seebries
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Koel Seebries is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in die voorste ry van Danabaai se ongerepte strandfront. Bosbokke, steenbokke, fisante, tarentale en skilpaaie word soms in die oop erf gesien. Die woonstel spog met 'n uitsig oor die see.
Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping van die eienaar se huis en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea kan nog 'n enkel bed inpas indien nodig. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n groot yskas-vrieskas, elektriese tweeplaatstoof, mikrogolf, braaipan, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en lei na die houtdek met sitplek en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Koel Seebries sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amanda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 5
Ligging
- Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Koel Seebries het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Nutans-straat 16, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom