Kotties Paai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kotties Paai is 'n ten volle gemeubileerde selfsorghuis in 'n stil en baie gewilde omgewing in die hartjie van Hartenbos. Dit is sowat 700 m vanaf die strand en naby vermaakgeriewe en winkelsentrums.

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Buite is daar 'n beskutte stort.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot die onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Daar is 'n enkelmotorhuis met 'n afstandbeheerde deur beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Kotties Paai sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kotties Paai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za