Heroldsbaai Akkommodasie by Krisjan's Lodge @ Oubaai | LekkeSlaap
+27

Krisjan's Lodge @ Oubaai

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Krisjan's Lodge @ Oubaai
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mariechen E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen E
Saam met vriende

Absoluut pragtige plek.

Baie dankie vir die reëlings getref deur die agente. Ek wil net voorstel dat daar inspeksie van die huis gedoen word alvorens die sleutels afgegee word. Reëlings was bedagsaam en puik en ons sal graag weer daar bly.

John D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D
Saam met vriende

Lekker gholf-ervaring.

Dankie vir n baie lekker ervaring. Alles het mooi geloop en ons het ons verblyf baie geniet.

Krisjan's Lodge @ Oubaai's terugvoer

Baie dankie John, ons is baie bly met jou terugvoer. Hopelik kan ons jou gou weer ontvang!

Groete
Theo, Lulu en span.

Krisjan's Lodge @ Oubaai
Chesley M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesley M
Gesin met tieners

10 out of 10.

Fantastic! Absolutely fantastic.

Krisjan's Lodge @ Oubaai's terugvoer

Thank You Chesley, we are very happy you enjoyed your stay. We hope to welcome you back real soon.

Regards,
Theo

Krisjan's Lodge @ Oubaai
Naomi B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B

Groot, skoon, netjiese en veilige verblyf.

Verblyf op Oubaai was heerlik. Gerieflik naby die klubhuis. Die huis is lekker groot en 8 mense kan baie gemaklik daar bly. Sal definitief weer terugkom.

Krisjan's Lodge @ Oubaai's terugvoer

Dankie Naomi, dis goed om te weet julle was tevrede.

Krisjan's Lodge @ Oubaai
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe Ridge 1106, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ0aqCp6CDDh6nUtYLRMM1S0uGUFpHh2liDoLsqZxqBGucw5u9s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 1106 Aloe Ridge Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.0502415543 22.424350976944
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za