Denneoord Akkommodasie by Kuier-in-Koer | LekkeSlaap
+25

Kuier-in-Koer

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Kuier-in-Koer
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sophia H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia H
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike plek om te bly, met vriendelike en hulpvaardige eienaars op die perseel.

Was daar op 'n sporttoernooi, het vroeg in die oggend vertrek en was laat in die nag terug. Het twee blinde mense saam met ons gehad. Die eienaar en haar familie was buitengewoon vriendelik en hulpvaardig. Hulle het ons gehelp met 'n probleem wat ons opgetel het met ons sleepwa, dit was 'n groot las van ons skouers af. Was enige tyd vir hulp beskikbaar, vir alles van hoe om by plekke uit te kom tot wanneer die beste tye is om na plekke te gaan. Verblyf baie veilig en ruim en alles was beskikbaar, het niks kortgekom nie.

Anita W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons waardeer dit ten volle dat Elize ons kon help toe ons bespreekte verblyf nie beskikbaar was nie. Ons het baie lekker gebly en ons was nog welkom al het ons baie laat aangekom - padblokkades ens. is nie lekker nie.

Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koerlaan 3, Denneoord, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQah2zmD0oATEqMeRWlMWTJ9Zb3PDdqzj5FGPXrxbi4MTMdg3jM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 3 Koer Avenue Denneoord 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.940580018632 22.476469682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za