Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1661

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir La Dolce Vita
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peter E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter E

We will be back!

This was our second stay and we will definitely be back again. The house is well equipped and comfortable. We particularly love the outside area, as it is a great place to grab some sun during the day or to sit around the patio table on a warm evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met vriende

Rustig en verfrissend.

Hi, ons verblyf was baie lekker. Kon egter nie 'n mop en besem vind nie. Een toilet en die buitedeur na die braai-area het nie sleutels gehad nie. Stoele was stukkend. Die mikrogolfoond se deur het gesukkel om oop te maak, aangesien dit skeef gestaan het. Ek het egter bogenoemde onder aandag gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Narissa M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie goed ingerigte verblyf en netjies en skoon. Heerlik daar gebly en sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luella E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luella E

Comfortable, clean, modern for a group of 6 adults.

The house is very comfortable and clean. Lovely bedding, towels, etc. and a kitchen that has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjorie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste besoek aan Paternoster.

Aangename verblyf. Ons is gewaarsku teen "petty crime", maar was gelukkig nie slagoffers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met vriende

Fantastic stay. Spacious and clean. Really enjoyed it.

We recently had the pleasure of staying at La Dolce Vita in Paternoster, and we couldn't have asked for a better experience. The space was both spacious and impeccably clean, setting a comfortable atmosphere right from the start. Every aspect of our stay exceeded expectations, making for a truly enjoyable getaway. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie rustig en veilige area om te gaan ontspan met familie of vriende. Ruim en skoon, eetplekke en ander besienswaardighede ook baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynhardt V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt V
Gesin met tieners

Nice place with everything you need.

Would recommend it to all age groups, friends, and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezle S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle S
Saam met vriende

We enjoyed our stay. Just the weekend was too short to fully enjoy the accommodation.

Will definitely book the accommodation again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emily V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily V
Saam met vriende

Well kitted out, clean home with everything you need.

The house had everything you needed for a short stay. It was clean, well-maintained, and decorated nicely. The only thing we noticed was that the key for the door by the fire was not on the keys and the second shower drain was blocked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sofia F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sofia F

Fantasties.

Goeie diens. Netjies. Stil, veilige area. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C
Gesin met tieners

Rustige kuier in Paternoster.

La Dolce Vita is geleë in 'n stil gedeelte van Paternoster. Die buitesitarea is lekker privaat met 'n vuurput vir braai. Die kombuis is baie goed toegerus. Die huis kom met vinnige WiFi en Netflix wat help ingeval die weer sleg is. Ons het ook gebruik gemaak van al die puik restaurante op Paternoster. Ontbyt of koffie en koek by Mondvol. Aandete by Leeto, Voorstrandt of Noisy Oyster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Augustine-weg 117, Paternoster, Weskus, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA636c4a59b8f437714b2536cc3f9711a5e9f4945d13082f7c7bcd8e59b3ad4a3948bb56243fbe3066c963a0db6305e7b2961e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 117 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8079278 17.8978674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem