La Kruger Blue
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Azurestraat 7, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 550R2 040 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
La Kruger Blue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n heerlike vakansiehuis in die Blue Lagoon-kompleks in Langebaan. Gaste kan luilekker ontspan op die onderdakstoep langsaan die vuurtjie of braai en afkoel in die plonspoel. Die huis is gerieflik geleë en net 2,3 km vanaf Club Mykonos met 'n casino en restaurante.
Dié smaakvol versierde huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamertafel met stoele, binnebraaigeriewe en 'n sitkamer met 'n TV.
Die huis het 'n klein tuin en 'n plonspoel wat gaste kan benut. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek. Die huis is in 'n afstandbeheerde kompleks en die bestemming bied toegang tot strande, restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by La Kruger Blue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nita Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 188
Jaar gelys 11
Ligging
- Azurestraat 7, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink La Kruger Blue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calypso Beach Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Azurestraat 7, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom