Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Luna Guest House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir La Luna Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Roanne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view and pool.

Enjoyed our stay at La Luna. The house needs a bit of maintenance on the outside, but it's not too noticeable. We enjoyed the lovely swimming pool and great views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henner W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Henner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not recommended.

It's a decrepit house, neglected inside and outside. The pool overflow is broken, the trampoline is not usable, there are no usable umbrellas for the garden, and so on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld met uitstekende uitsig.

Ons het regtig lekker gebly. Die uitsig is asemrowend! Daar was onverwagte ekstras wat aangenaam verrassend was - gratis hout, bottel wyn, ens. Beddegoed in 2 kamers het gely asof dit nie vervang is sedert vorige besoeker weg is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luanne A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our home away from home.

We thoroughly enjoyed staying at La Luna Guest House! Such a great location, with the most incredible view. We can't wait to go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig, goed ingerig en rustige omgewing.

Beste uitsig oor die see. Goed toegerus met alles wat jy nodig het. Swembad is 'n bonus. Goeie ligging en naby genoeg aan alles.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanke P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanke P
Saam met vriende

Fantastiese uitsig van die see!

Die WiFi was effens swak. Warm swembad vir geselligheid & baie spasie vir ontspan. Sien jul definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelina B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelina B
Saam met vriende

We had a wonderful weekend.

It was wonderful. Few things that are worth mentioning. There were a lot of mosquitoes and one friend had black bugs on her bed. This may have been due to the house being shut up for a while. Not sure. No kitchen scissors in the drawers. Other than those small things it was absolutely fabulous and we had a wonderful time. I have already recommended it to various friends who saw our photos go up on social media. I would certainly go there again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave J
Saam met vriende

Awesome location.

Guest house was comfortable and well-equipped. Experienced a slightly unpleasant odor from one of the downstairs shower drains. House starting to look a little worse for wear. Decking needs replacing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani P
Saam met vriende

Fantastiese ligging!

Alles was heerlik. Behalwe dat die heat pump nie aan was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Luna Guest House se terugvoer

Dear Jani , thank you for review
During winter months( from 1st April-30th September) we heat the pool with the heat pump and the temp is between 28 - 30 degrees Celsius, and the rest of the year solar panels are taking control automatically for some additional degrees on .

La Luna Guest House
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alecia N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia N
Gesin met tieners

Beste vir wegbreek en ontslaan veral met die uitsig, dit maak al die dinge wat jou pla weg raak vir die tyd wat jy daar is.

Beste uitsig nog ooit. Iets wat ek wel will noem is dat die plekkie ietwat kleiner is as wat die foto's voordoen maar dit maak niks aan hoe lekker dit daar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand G
Saam met vriende

Fantastiese ligging met net die minimum om 'n naweek te geniet.

Indien meer as 4 mense en privaatheid en stilte soek sal ek nie aanbeveel nie. Vanaf ons 2 jaar gelede daar was het niks verander nie. Dink dit mag dalk iets wees waaraan die eienaars moet aandag gee. Daar is 'n bietjie TLC nodig. Die heel boonste kamer se stort lek af tot in die onderste kamer. Dit kan lei dat die hout vrot. Daar was ook net een toiletrol per badkamer met geen reserwe. Beskikbaarheid van klein goed soos koffie, tee, suiker, melk en blits is iets wat 'n mens verwag teen die prys. 'n Groter braai sal welkom wees. Anders is die 'n baie lekker huis en Thelma het gehelp waar sy kon. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Uitsonderlik!

Wonderlike huis en omgewing. Mooi en goed toegerus. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan N
Gesin met klein kinders

Awesome venue, peace and tranquility.

Anablanca was amazing, even during Covid and her personal travels, she did her best to ensure we were happy, Thelma the local presence was on call whenever we needed her.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan J
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig!

As jy 'n plek soek waar jy die see hoor, ruik, proe en sien as jy wakker word elke oggend, is La Luna perfek! Die huis is lekker ruim en baie veilig. 'n Entjie weg van die besige gedeeltes van De Kelders. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manuela C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manuela C

Awesome location, but property in serious need of maintenance!

Will send a direct email with details and photos, as too restricted and believe important for you to get accurate and detailed feedback.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time at La Luna Guest House.

Thelma, the lady who handed over the keys, was friendly and very helpful. The place is well situated and the kids had a ball of a time. Its tranquillity and peace was exactly what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

The constant smell of sewerage in the house was a problem for us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en ontspannend.

Die konstante reuk van rioolwater in die huis was vir ons 'n probleem.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Teresa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig was die enigste aspek wat die verblyf die moeite werd gemaak het.

Ek was teleurgesteld in die verblyf. Ek dink die tarief regverdig nie die totale pakket wat ons ontvang het nie. Die huis se tuin en gras word glad nie in stand gehou nie. Daar is geen instandhouding, wat al vir 'n geruime tyd nie gedoen word nie en dit is veral opmerklik by die volgende: Die stoepdeel, wat ook van hout is, trek uitmekaar en is droog en na may mening is daar 'n veiligheidsrisiko. Die dek se hout is droog en lig op, en glad nie 'n plesier om op te kuier nie. Die instandhouding van die alle hout items (wat eintlik oral is) laat veel te wense oor. Die meubels by die swembad word glad nie behandel en in stand gehou nie. Die groot skuifdeure aan die voorkant by die woonkamer reën ongelooflik in. Dit reën ook in op die mat en die houtvloere is besig om te vrot a.g.v. die inreën en die gebrek aan instandhouding. Die wit woonkamerstel was regtig vuil met ons aankoms. Dit was maar half grillerig. Ons het selfs die bankkussings opgelig en ou vuilheid uitgeborsel aangesien die ou vuilgoed ook miere gelok het. Die roomkleur mat was ook ongelooflik vuil met aankoms. Daar word nie met sorg skoongemaak nie. Ons kon dit duidelik sien m.b.t. die banke en ook onder die beddens waar die stof al dik lê. Die vroutjie wat skoonmaak het basies die beddegoed geruil en die badkamers skoongemaak. Dit blyk asof daar nie goed skoongemaak word m.b.t. die vloere en onder die beddens nie. Daar word glad nie genoem dat die twee onderste kamers aansluit bymekaar nie. Dit was baie ongemaklik. Ons was dankbaar vir die skoon beddegoed en handdoeke en ook die badkamers wat mooi skoon was. Die uitsig was ongelooflik en ons het dit baie waardeer. Na my mening dink ek net dat items soos die banke en matte wel skoon gehou behoort te word en die skoonmaak sal moet opgeskerp word. Ek hoop dat die eienaar ook ingelig word? Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Risa V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Risa V
Gesin met klein kinders

Skoon en netjiese huis met asemrowende uitsigte oor die see.

Die huis is ideaal geleë met pragtige uitsigte oor die see. Die honde sowel as kinders geniet dit baie. Dit is die waarde van jou geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nell L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nell L
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay!

We had a lovely couple of days at La Luna!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene-mari D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Helene-mari D
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig in rustige area, verblyf het ons egter teleurgestel.

La Luna Gastehuis het 'n ongelooflike uitsig! Dit is baie rustig en regtig netjies binne. Thelma, die opsigter, was baie gaaf. Die huis is toegerus met 'n alarm wat ons gemoedsrus gegee het. Die buitekant van die huis, veral die houtstoep en swembad, kort egter aandag. Daar is 'n stuk hout by die swembad weg wat van die veselglas ontbloot laat. Daar is ook van die planke wat stukkend is en baie ongelyk is. Met drie klein kindertjies het dit my baie laat stres want hulle kon seerkry daar. Die grasperk is heeltemal dood en ons kinders kon nie daar speel nie. Van die trekpleisters wat vir my die hoë tarief regverdig het, was die daaglikse skoonmaakdiens, die WiFi en vol DStv. Ons was vir nege dae daar en die skoonmaakdiens het op twee dae nie realiseer nie. Die WiFi was net vir vier dae aan. Dit was vir my 'n groot probleem aangesien ek moes werk en die gewone sein nie sterk genoeg was nie. Ons moes dus verskeie kere inry Gansbaai toe sodat ek my werk kon afhandel. Ons het by Thelma navraag gedoen, sy sou dit opneem met die eienaars. Daar het egter niks van gekom nie. Ons het ook gereël om laat te vertrek op ons laaste oggend daar. Toe ons opgestaan het was die DStv egter reeds afgesit. Ons het toe maar vroeg vertrek. Ter samevatting: Ons was baie opgewonde oor ons week in De Kelders en dit was lekker. Die verwaarloosde buitekant van die huis en veral die ekstra dienste wat nie ontvang is nie, het egter 'n wrang smaak in ons mond gelaat. Veral in die lig van die premietarief wat gevra word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Luna Guest House se terugvoer

Beste Dominik,

Ek is baie jammer dat julle nie heeltemal tevrede was met die huis nie. Ons het ook klein kinders en hulle het nog nooit op die dek seergekry nie. Maar ek moet jou reg gee, die dek is nie in 'n goeie toestand nie. Ons het al klaar iemand wat die hele dek moet oordoen.

Dat julle vir die hele tyd nie Internet gehad het nie, is baie sleg, en ek is baie ontsteld daaroor. Ons betaal 'n klomp geld sodat ons en ons gaste goeie internet toegang kan hê. Ek sal definitief 'n klagte by die diensteverskaffer insit. As julle besluit om weer eendag weer by ons te bly, sal ons vir julle 'n afslag bied om op te maak vir die internet wat nie gewerk het nie.

Ek is nog meer ontsteld dat die tuin nie goed opgepas is nie. Ons het in Julie 2017 'n 'roll-n lawn' laat installeer en dit het ons ook 'n fortuin gekos. So ons gaan definitief 'n nuwe tuindienste aanstel om ons plek op te pas. Vir ons is die grasperk een van die belangrikste dele van die huis, ek speel baie graag met my kinders daarop. Dus is ek is baie jammer daaroor, dit sal so gou as moontlik reggestel word.

Dat Thelma nie elke dag daar was nie, vind ek baie snaaks. Miskien het sy gedink dat sy julle nie onnodig moet steur nie? Sy is veronderstel om elke dag daar te wees as daar gaste is tensy die gaste ongesteurd wil wees. Ek sal haar vra hoekom sy nie elke dag daar was nie. Dit sal ook nie weer gebeur nie.

Ek wil jou bedank vir jou eerlike mening. Deur dit kan ons reageer en die foute reg te maak. Ek is seker dat meestal van die bogenoemde foute binnekort reggestel sal wees.

Ek hoop regtig dat julle in die toekoms weer in De Kelders is, en dit sal my baie bly maak as julle dit self kan kom bevestig en 'n beter mening van ons huis en dienste kan kry.

Baie groete,
Stephan

La Luna Guest House
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smuts-straat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwZjEyMTk2LWNiYmYtNDBkMS04MzZlLTE2NjE2YTBkYTkzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 12 Smuts Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.548817 19.373973