La Montagne Lodge
Kry 40% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Montagne Lodge is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë, so besoekers kan maklik die dorp verken. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels wat binne loopafstand van La Montagne af is.
Die Lodge bied 4 luukse gastekamers met koningingrootte-beddens en suite-badkamers in die hoofhuis, plus tuinkothuise waarvan 2 koningingrootte-beddens het en 1 het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die lodge is nuut opgeknap met romantiese kamers en badkamers, 'n biblioteekarea, 'n nuwe ingang en 'n sitarea ingerig. Al die gastekamers is luuks ingerig met uitstekende beddens, linne van goeie gehalte, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en lugversorging. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die Lodge het 'n batterystelsel wat ligte, WiFi en TV permanents aan sal hou.
La Montagne Lodge het 3 gemaklike sitareas. Daar is 2 waar gaste kan sit en lees of 1 waar gaste TV-roelet kan speel met die volledige reeks DStv-kanale.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 129
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
- Gaste dink La Montagne Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap