La Palma 3
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondvloer en maklik toeganklik vir mense in rolstoele. Die kompleks het direkte toegang tot die strand. Ons het nie 'n direkte see-uitsig nie, maar die woonstel is stapafstand van die strand af.
Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring. Onbeperkte, komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Daar is skuifdeure wat van die sitkamer na 'n privaat patio lei, met patio-meubels en 'n ingeboude braai. Die een bankie kan ook as 'n bed opgemaak word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hierdie eenheid is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand van Diaz Beach Water World af. Daar is baie doendinge in die omgewing, insluitend bootritte, skuba- en haaihokduik, asook die wêreld se langste kabelgly oor die see by Die Punt.
Slaapplek
’n Bespreking by La Palma 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink La Palma 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom