Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2026 tot 30 Dec 2026.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2026 tot 30 Dec 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. op die volgende:
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word gehef en sal binne 1 week ná vertrek terugbetaal word. Dié bedrag moet in die instansie se rekening betaal word. Die rekening besonderhede sal 2 dae voor aankoms gestuur word. Kontant word nie aanvaar nie.
Slegs 2 klein handdoekies word voorsien, en gaste moet asb. hul eie badhanddoeke saambring.
Geen skoonmaakdienste gedurende verblyf nie. As jy 'n skoonmaakdiens of vars beddegoed benodig kan dit teen ekstra koste gereël word.
Ons maak beddegoed skoon en ruil dit om aan die einde van elke bespreking.
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R500 is saam met jou balans betaalbaar. Alle breekskade sal hierby afgetrek word.
'n PDF met al die reëls en B&V's sal per e-pos na jou gestuur word sodra ons die deposito ontvang en die bespreking bevestig. Dit sal bankbesonderhede vir die balansbetaling insluit.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach E Blvd, La Palma Villas Unit 3, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang