LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Rhone | LekkeSlaap
+7

La Rhone

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir La Rhone
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Magda G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in 'n pragtige omgewing.

Wat 'n verrassing om moerkoffie te kry. Was lekker om op die stoep te sit en dit te geniet.

Loraine C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Moderne gerief en beslis waarde vir geld.

La Rhone is 'n moderne, skoon en gerieflike oorslaap plek en ons het ons besoek daar geniet.

Neels F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en goed versorgde eenheid, bied goeie nagrus.

’n Waaier in die vertrek kan dit meer gerieflik maak aangesien dit baie warm was.

Amanda D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda D
Enkelreisiger

Heerlik

Heerlik sentraal gelee

John F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker, sal weer daar gaan oornag.

Maryna R - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna R
Enkelreisiger

Aangenaam.

Bietjie ongemaklik gevoel, maar baie netjies.

David S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met tieners

Baie netjies en kompak.

Baie vriendelike ontvangs met eenvoudige instruksies en aanwysing van die bestemming. Die verblyf was baie aangenaam, netjies, skoon en baie mooi.

Pat M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat M
Enkelreisiger

Perfect for a business trip.

A comfortable spot for a couple of days. Very neat and clean and the beds are so comfortable. We were very grateful for the coffee and rusks provided! The cosy veranda is an added bonus. This was the second time we've used this venue.

Pat M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pat M
Besigheidsreis

Very friendly and pleasant stay.

I enjoyed my stay. We where made to feel at home and it was conveniently close to my business meeting venue. I will use it again if I come down to Cape Town again.

Zim G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zim G

Die plek was nice om by the bly, maar dink dis 'n bietjie te klein vir 2 mense wat net kollegas is.

Toegang tot die kompleks was 'n bietjie moeilik, maar ek het dit waardeer dat dit 'n woonbuurt met 'n hek is en die kamer was baie mooi.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Overall the place was nice to stay at, but I think it's a little cosy for 2 people who only relate on a business front.

Access to the complex was a bit complicated but I truly appreciate that it is in a gated residential area and the room was well presented.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Andries G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie lekker slaapgeriewe.

Was 'n wonderlike plek gewees om te kon oornag en het sonder enige moeite ons eie dinge kon doen.

Kobus U - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U
Saam met vriende

Gemaklike kamer, groot genoeg, heerlike koffie, veilige parkering.

Die kamer was goed toegerus, ons het heerlik gebly en geslaap, netjiese beddegoed en handdoeke, heerlike "plunger" koffie, en ons kon tot laat buite op die stoepie sit. Ons motor was veilig geparkeer, en dit was doodstil. Baie dankie vir die aanwysings, ons het dit maklik gekry. Ons sal definitief weer gebruik maak van die woonstel.

Marlene S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Sal die verblyf definitief aanbeveel. Alles wat nodig is net vir 'n vinnige oorslaap.

Donovan T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek vir rustig ontspan.

Goeie plek. Netjies en rustig.

Rudi C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplekkie!

Dis 'n baie netjiese en verwelkomende plekkie. Heerlike filterkoffie (awesome!) en 'n sjokolade vir 'n bederfie om als af te rond. Baie naby aan Durbanville MediClinic wat ons hoof doel was. Baie goed georganiseerd. Net een voorstel - dalk 'n waaier vir die somermaande, want ons het verskriklik warm gekry!

Roxanne N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende veiligheid.

Dit was 'n uitstekende plek om by te bly. Die gasheer was so aangenaam en behulpsaam. Ek sal beslis na hierdie plek toe kom. Baie dankie vir die hulp en die geduld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent safety.

This was an excellent place to stay. The host was so great and helpful. I would definitely come to this place. Thank you so much for the help and for the patience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Defnie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Defnie S
Gesin met klein kinders

Dit was gasvryheid en baie mooi en rustig.

Daai kan nie 'n beter plek gewees het nie.

Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Rhone-keeromstraat 9, D'urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHVS247LuHRzkBRuGNvCcH2zfc51d5kQoFuBXgIhdVXaUdiZwxS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 9 La Rhone Close D'urbanvale 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.818017958562 18.641204054596
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!