Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Vie

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 188

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir La Vie
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Adri D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Pragtige en gerieflike verblyf.

Die huis was baie gerieflik en pragtig en alles wat ons nodig gehad het. Nita het ook gereeld na ons welstand verneem en ons uitgehelp toe ons voertuigprobleme ontwikkel het. Baie dankie dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise P
Gesin met klein kinders

We really enjoyed the beautifully decorated and spacious house and the quiet, safe and kid-friendly environment of the estate.

Post-stay service was a bit of a let down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S
Saam met vriende

A must for a chilled time.

Don't make too much noise after 10 (fair enough). Lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew J
Gesin met klein kinders

Very relaxing and quiet, lots for kids to do and beautiful surroundings.

Very nice stay and very smooth check-in process, the staff at the website are very helpful, will definitely be booking it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Matthew
it was great having you as guests at La Vie.
Hope to see you back soon.
Regards
Nita

La Vie
Zena E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena E
Saam met vriende

Pleasant and peaceful stay.

We had a lovely time. Good accommodation situated on the beautiful estate and close to all amenities. I was a little worried that some of the items were broken or missing, however Nita was true to her word with not penalising us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marion H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion H

Fantastic house with everything you need for a breakaway.

Great place. I will recommend it to all my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adeline B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adeline B

Ons het ons tyd terdeë geniet. Baie veilig.

La Vie is 'n heerlike, gemaklike en gerieflike huis. Aandag moet net asseblief aan die Jacuzzi gegee word, aangesien dit nie warm maak nie, ek het gemerk dat persone reeds in 2015 dit ook as foutief aangemeld het. Baie lekker gekuier. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas E

The house was amazing and perfectly situated, loved staying here.

We had a great time and loved the house, beds were comfortable, and the house has everything we needed, only sad part was we couldn’t use the Jacuzzi as it kept tripping once you tried to increase the temperature, so was basically a small pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Dear Thomas,

Thank you for your kind message, it is such positive feedback.

We have since discovered that there was a loose wire and is currently being seen to.

Hope to see you soon again.

Kind regards,
Mandie.

La Vie
Salome V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salome V

Dis jammer om te sê dat ons nie gekry het waarvoor ons betaal het nie.

Die jacuzzi was die 1 groot rede waarom ons hierdie verblyf bo ander opsies gekies het, maar ongelukkig het dit nie gewerk nie. Een van die badkamers (met die bad in), se ligte het ook nie gewerk nie, dus kon ons die bad ook nie gebruik. Die TV se remote het nie gewerk nie, battery was pap. Een van die gasplate het nie gewerk nie. Die bure het die Saterdagaand deur die nag harde musiek gespeel en kliphard gekuier. Ons het teen 4:30 Sondagoggend na die ingangshek gery om te kla, waarna daar iemand uitgestuur is om te gaan stil maak. 'n Pluspunt was die gebruik van die tennisbane in die estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Die jacuzzi werk 100% en is deur kundiges in die bedryf getoets na jou klagte. Die krag het uitgeslaan a.g.v. oorlading waaroor ons geen beheer het nie. Ons het spoedig binne twintig minute hulp vir jou gekry. Alles is deur die munisipaliteit getoets na julle besoek sowel as deur n ander elektrisiën en daar is geen fout in die hele huis nie. As te veel implemente gebruik word gebeur dit.
Die lig in die badkamer het jy nooit soos beweer aan ons gerapporteer nie. Jammer dat die batterye nie vervang was nie dit het ongelukkig uit my kop gevlieg toe die krag afslaan.
Die gasplaat se "nipple" was vervang na jou besoek, sulke goedjies gebeur ongelukkig. Gelukkig was daar darem nog 4 ander gasplate om te gebruik.
Oor bure wat raas het ons geen beheer nie - dit word nie op die estate toegelaat nie so ek kan nie verstaan dat niemand dit gehoor het nie want die sekuriteit sou dit onmiddellik aangespreek het.
Baie bly jy het die tennisbane geniet.
Goed gaan met jou.

La Vie
D'lene D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
D'lene D
Gesin met klein kinders

Pleasant, peacefull and relaxing

Issue with DStv, but the agent sent out someone to resolve the issue. Would definitely recommend. It was my second stay at La Vie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met vriende

It was worth it.

Although we had power outages due to the Jacuzzi that used too much voltage. So we didn't get to use that also even though that was what we looked forward to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanaaz M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz M
Saam met vriende

Amazingly great.

Perfect place to spend with loved ones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muneebah P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Muneebah P
Gesin met klein kinders

Upon entering the house it appeared to be in a decent state, except for the Jacuzzi which was filthy and not working properly.

There were no Covid 19 protocols followed. No sanitizer was made available and the lady who came to meet us, Nita, was not even wearing a mask. She did not advise if the place had been sanitized and as a result we were left to do this ourselves. Not recommended, poor customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarica M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarica M
Saam met vriende

Amazing and peaceful!

Amazing house with an awesome backyard view! Clean and had everything you need in a house! Agents was very helpful and friendly. Will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Clarica
Thank you for the nice and positive review.
Hope to see you again soon.
Have a great day.
Nita & Mandie

La Vie
Angelina S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelina S
Gesin met klein kinders

Dit is voorwaar waarde vir jou geld.

Ons as gesin met ons kleinkinders het n wonderlike tyd gehad by LA Vie. Ek beveel dit beslis aan vir gesinne of n klein groep vriende. Ons gaan definitief terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna H
Gesin met tieners

Like home, just a lot nicer.

The place makes you feel relaxed from the minute you arrived. It is extremely well aid out and neat. The kitchen was a wonderful treat and definitely anybody's dream. We were relaxed and enjoyed our stay tremendously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Mirna
baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ek sien julle sommer vinnig weer by La Vie
alles wat mooi is vir jou en jou gesin.
Groete
Nita

La Vie
Charlene G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene G
Gesin met tieners

Amazing.

What an amazing place, beautiful and clean. Thanks to Nita for being friendly and helpful. If you love nature and luxury, this is the place to be.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Wat 'n wonderlike plek, mooi en skoon. Dankie aan Nita om vriendelik en behulpsaam te wees. As jy van natuur en luuksheid hou, is dit die plek om te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Charlene,
It was great meeting you and your family. So glad you enjoyed the breakaway.

Hope to see you back again soon.
Nita

La Vie
Thaabit S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaabit S
Saam met vriende

Breathtaking view and beautiful establishment for a getaway with friends.

This is one of the most beautiful and clean holiday homes we have ever stayed at. So close to nature that you can literally see the wildlife (springbok, kudu, klipspringers, etc.) from the stoep while enjoying an early morning coffee. Not to mention the friendly and helpful host Nita. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Thaabit,
Thank you for the nice and positive review. It was great hosting you and we hope to see you again soon.
Nita

La Vie
Graham W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Die omgewing is wonderlik. Die huis is baie netjies en groot vir 'n groot familie. Dit is 'n baie moderne huis met alles daar binne. Ek sal enige dag weer terug wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Beste Graham,

Ek is baie bly om te sien julle het die pragtige La Vie so geniet.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Nita

La Vie
Beulah G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah G

Stunning house, stylishly furnished, and very comfortable.

I will recommend La Vie to family and friends. An amazing week end with family and friends. Nita was just lovely!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Thank you Beulah, it was great hosting you and the family/friends.

Hope to see you soon again.

Groete,
Nita

La Vie
Rolene J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene J

Family weekend away.

Beautiful house, lovely location. Perfect family getaway. House has everything needed for comfortable and relaxing time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gesinswegbreek.

Pragtige huis, lieflike bestemming. Perfek vir 'n gesinswegbreek. Die huis het alles vir 'n gerieflike en ontspannende tyd.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. Hope to see again

Nita

La Vie
Ina B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B
Gesin met klein kinders

Baie lekker vir mense met klein kinders en baie netjies en skoon.

Die huis is bitter skoon en alles wat jy nodig het is daar. Baie modern en ook WiFi beskikbaar. Lekker baie slaapplek en speelplek vir kinders regoorkant die pad, baie veilig en min verkeer. Kinders kan lekker fiets ry. Naby genoeg om see toe te gaan as jy wil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie, Ina. Ek is jammer ek het jou nie ontmoet nie, maar definitief volgende keer.
Ek is baie bly dat julle vir La Vie so geniet het. Die weer het ook lekker saam gespeel.
Heerlike week verder vir jou.
Groete
Nita

La Vie
Shireen W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen W

Fantasmagories.

Netjies, rustig, mooi weer, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delucia J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delucia J
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike naweek weg saam vriende. Ons kon almal lekker saam kuier en lekker ontspan.

Definitief 'n lekker wegbreek. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Dankie Delucia.
Jammer ek het jou nie ontmoet. Bly as julle lekker gekuier het.
Hoop ek sien julle sommer gou gou weer.
Groete,
Nita

La Vie
Janice G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice G
Gesin met tieners

Ons verblyf was heerlik en rustig het dit terdeë geniet.

Een probleem dat die Jacuzzi nie gewerk het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Beste Janice,

Dankie vir die positiewe kommentaar. Kan nie verstaan oor Jacuzzi, toe ons dit toets het dit warm geraak. Ek glo iets was moontlik verkeerd gestel.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Nita

La Vie
Marcel V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V
Saam met vriende

Stylvol en baie netjies - ons verwagtinge oortref!

Wat 'n stylvolle huis! Pragtige akkommodasie op die golfbaan met bokke wat rondwei, lekker uitsig elke dag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Hi Marcel,
Dit is lekker om van jou te hoor. Dankie vir die oulike resensie. Ons is so bly julle het lekker hier in ons pragtige, en somtyds winderige, Langebaan gekuier.
Dit was great om sulke vriendelike mense soos julle te ontmoet. Ek hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete,
Nita.

La Vie
Riaan S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S
Saam met vriende

Ons het die huis en sy ligging terdeë geniet. Die kinders het hulle moeg gespeel in en om die huis.

Die huis was baie netjies en is toegerus met alles wat jy nodig mag hê. Ongelukkig was die Jacuzzi nie in werking nie, maar die res van die huis het opgemaak daarvoor. Die agent het hard probeer om vir ons hulp te kry met die Jacuzzi maar oor dit lang naweek was het sy nie reg gekom nie. Sal La Vie enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Vie se terugvoer

Hi Riaan
Dankie vir jou goeie kompliment vir La Vie. Dit is inderdaad 'n prag huis. Die jacuzzi werk 100% ek het net nie geweet van daai trip switch nie. By die timer is 'n klein skakelaar wat gedraai word om die timer te bypass. Die ouens wat dit ingesit het het my nooit gewys nie. Kom kuier weer gou dan kan jy lekker jacuzzi.
groete
Nita

La Vie
Vanaf
R3 970
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 970
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 970
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbejachtsingel 110, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a693d2b4864b43000d94e738361437f2c7edf5ef09dc85a2f8044a80d6c4934d0019f849d38f639f0d3d6424816f1d9b257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 970 per nag (plek vir 10) 28 5 1 5 1101 Robbejacht Crescent Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.072939080668 18.054841160574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem