La Vista
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 43
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustige en veilige atmosfeer.
Alec A - Jul 2023
Algehele gradering
It was a good experience and safe to stay there.
La Vista se terugvoer
Thanks Alec and familie. Please come again. You're a star guest that I will invite back.
Letitia P - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties daar. Was naby alles, die see en winkles.
Louis V - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Claudia P - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome place!!
Gerrit L - Aug 2020
Algehele gradering
Really enjoyed the stay.
Jaco L - Des 2019
Algehele gradering
Dit was allermins 'n aangename blyplek.
Lees meerNolubabalo M - Okt 2019
Algehele gradering
Found the owner very unprofessional.
Annestien B - Jun 2019
Algehele gradering
'n Plek van rus en vrede weg van ons stresvolle lewens.
La Vista se terugvoer
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.
Nicky L - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Marietjie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier dankie.
Levona L - Apr 2018
Algehele gradering
Het 'n wonderlike tyd gehad.
Andre L - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Lizelle R - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf naby besienswaardighede en als wat mens nodig het.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Francois V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n lieflike rustige kuier. En dis naby alles geleë. Was weer heerlik om te gaan kuier met die see in die agtergrond.
Theo M - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik, uitsig was goed, afstand na die dorp en see was naby, wonderlik daar gewees.
Lees meerDanie C - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Eugene M - Apr 2017
Algehele gradering
Uitmuntend!
Levona L - Mei 2016
Algehele gradering
Was onbeskryflik lekker!
Nancy M - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Andre B - Feb 2015
Algehele gradering
Staying at La Vista was a hassle-free pleasure, a "home away from home" with added benefits.
Lees meerNeliswa D - Sep 2014
Algehele gradering
Fantastic
Kobus G - Jun 2014
Algehele gradering
Fantasmagories!!
Simoné P - Jan 2014
Algehele gradering
We had a lovely time at La Vista. Home away from home.
Mart E - Jan 2014
Algehele gradering
Fantasties.
Sonja D - Aug 2013
Algehele gradering
Lekker naweek in vakansiehuisie.
Edward B - Jun 2013
Algehele gradering
Die plek was netjies, gerieflik en veilig.
Sariva J - Jun 2013
Algehele gradering
N onvergeetlike naweek 'n mooi netjiese huis met n lieflike gasvrou, wat soek jy nog meer?
Ankur P - Mei 2013
Algehele gradering
Great value for money
La-eeq N - Apr 2013
Algehele gradering
It was awesome. I've never enjoyed or experienced a self-catering unit like this one.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietsingel 7, Boland Park, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom