LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laingsburg Country Hotel | LekkeSlaap
+24

Laingsburg Country Hotel

Hotel
Gastehuiskamers
Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastehuis is nie op dieselfde perseel as die hotel geleë nie, maar dis net 5 minute se stap weg in die middedorp geleë. Die gastehuis het 4 gastekamers. Twee van die kamers beskik elk oor 'n dubbelbed en die ander 2 kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens. Slegs 1 van die kamers het 'n en suite-badkamer en lugversorging. Die ander 3 kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Waaiers is op versoek beskikbaar. Die kamers geniet toegang tot 'n gedeelde gemeenskaplike selfsorgkombuis en 'n sitarea met DStv.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Gaste het toegang tot 'n gedeelde gemeenskaplike kombuis met 'n leefarea.

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die kothuis en die gastehuis nie op dieselfde perseel as die hotel geleë is nie, maar in die middedorp sowat 5 minute se stap ver.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Om kansellasies te vereenvoudig het ons 'n paar veranderinge aan ons beleid gemaak:
Indien die gas nie opdaag nie of minder as 14 dae voor die inklokdatum kanselleer, sal geen terugbetaling gemaak word nie.
Kansellasie tussen 15 tot 30 dae voor die inklokdatum, 50% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie tussen 60 en 30 dae voor die inklokdatum, 25% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie meer as 60 dae voor inklokdatum - volledige terugbetaling.

2-Enkelbedkamer
Vanaf R1 044
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi met goeie ontvangs.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die kothuis en die gastehuis nie op dieselfde perseel as die hotel geleë is nie, maar in die middedorp sowat 5 minute se stap ver.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Om kansellasies te vereenvoudig het ons 'n paar veranderinge aan ons beleid gemaak:
Indien die gas nie opdaag nie of minder as 14 dae voor die inklokdatum kanselleer, sal geen terugbetaling gemaak word nie.
Kansellasie tussen 15 tot 30 dae voor die inklokdatum, 50% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie tussen 60 en 30 dae voor die inklokdatum, 25% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie meer as 60 dae voor inklokdatum - volledige terugbetaling.

Kothuis
Vanaf R1 610
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is in die middedorp, ongeveer 5 minute se stap van die hotel af. Hierdie bekoorlike kothuis beskik oor 2 kamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Hierdie kothuis het 'n selfsorg-opsie en daar is 'n sitkamer en 'n kombuis met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die kothuis het nie lugversorging nie, maar waaiers is op versoek beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die kothuis en die gastehuis nie op dieselfde perseel as die hotel geleë is nie, maar in die middedorp sowat 5 minute se stap ver.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Om kansellasies te vereenvoudig het ons 'n paar veranderinge aan ons beleid gemaak:
Indien die gas nie opdaag nie of minder as 14 dae voor die inklokdatum kanselleer, sal geen terugbetaling gemaak word nie.
Kansellasie tussen 15 tot 30 dae voor die inklokdatum, 50% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie tussen 60 en 30 dae voor die inklokdatum, 25% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie meer as 60 dae voor inklokdatum - volledige terugbetaling.

Gesin-suite
Vanaf R2 415
per eenheid
Beskrywing

Die gesin-suite bestaan uit skakelkamers met 4 enkelbeddens en dubbelstapelbeddens. Albei kamers deel 'n en suite-badkamer met net 'n bad en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi met goeie sein is beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die kothuis en die gastehuis nie op dieselfde perseel as die hotel geleë is nie, maar in die middedorp sowat 5 minute se stap ver.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Om kansellasies te vereenvoudig het ons 'n paar veranderinge aan ons beleid gemaak:
Indien die gas nie opdaag nie of minder as 14 dae voor die inklokdatum kanselleer, sal geen terugbetaling gemaak word nie.
Kansellasie tussen 15 tot 30 dae voor die inklokdatum, 50% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie tussen 60 en 30 dae voor die inklokdatum, 25% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie meer as 60 dae voor inklokdatum - volledige terugbetaling.

Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMDdlNDdhLWI0OTgtNDJiZC1iZGQ3LTdiOTA1MGI3NjE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 035  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 Voortrekker Road Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.195814290436 20.860734737434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!