LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Laingsburg Country Hotel | LekkeSlaap
+24

Laingsburg Country Hotel

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gastehuiskamers
Gaste het toegang tot 'n gedeelde gemeenskaplike kombuis met 'n leefarea.
Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat die kothuis en die gastehuis nie op dieselfde perseel as die hotel geleë is nie, maar in die middedorp sowat 5 minute se stap ver.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Om kansellasies te vereenvoudig het ons 'n paar veranderinge aan ons beleid gemaak:
Indien die gas nie opdaag nie of minder as 14 dae voor die inklokdatum kanselleer, sal geen terugbetaling gemaak word nie.
Kansellasie tussen 15 tot 30 dae voor die inklokdatum, 50% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie tussen 60 en 30 dae voor die inklokdatum, 25% van die deposito terugbetaalbaar.
Kansellasie meer as 60 dae voor inklokdatum - volledige terugbetaling.

Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 035
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMDdlNDdhLWI0OTgtNDJiZC1iZGQ3LTdiOTA1MGI3NjE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 035  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 Voortrekker Road Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.195814290436 20.860734737434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!