Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laingsburg Country Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 17 resensies vir Laingsburg Country Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
2.6/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
2.9/5
Elize S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elize S

Raserig.

Ek sal dit nie aanbeveel nie. Dekor is baie oud, reg langs N1, baie geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Verblyf was maar aan die ouderwetse kant, maar darem skoon! Die feit dat die kombuis en kroeg toegemaak is, is onaanvaarbaar! Dit word nie aan jou gesê met jou bespreking nie! Die enigste plekke wat kos kan voorsien, is Wimpy en Steers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret W
Saam met vriende

Slegs oornag.

Die hotel is oud maar netjies en die restaurant se kos was bo verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Liza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die webtuiste is misleidend. Die restaurant is toe en nie soos die webtuiste dit beskryf nie. Ons moes gaan kos soek. Kamer is netjies maar die hotel is maar moeg en ruik soos 'n outehuis. Als is toegesluit, en trokke raas vreeslik. Lyk of hulle nie in 'n veilige area is nie. Beslis nie die geld werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Esme P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lawaai van die deurnagtrokke en -lorries het slaap onmoontlik gemaak. Die ander nare verrassing was dat daar geen kombuis is nie. Ons het dit nie so verwag nie, anders het ons vroeër langs die pad iewers aandete geëet. Hoekom hierdie inligting nie alreeds op die website sit sodat gaste kan kies of hulle dit so wil beplan al dan nie.

Die hotel is direk langs die N1, die geraas wat oorverdowend. Miskien moet die hotel vir gaste oorpluisies gee wanneer hulle in check. Ons het aanvaar 'n "hotel" sou 'n kombuis hê, of ten minste 'n opsie vir ontbyt of aandete bied. Al wat sy aangebied het, was Steers, KFC of Wimpy langsaan. As ons hierop voorbereid was, was dit geen probleem nie. Maar met mediese toestande wat nie akkordeer met die beskikbare opsies, was ons erg ontkant gevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Willem R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie minder as wat verwag was, maar dit is darem 'n bed om op te slaap.

Daar was paar probleme met die TV, aircon en muurproppe, maar verder kon ons darem rustig slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel is reg langs die N1 en die vragmotors wat 24 uur per dag verby ry is steurend.

Die restaurant was gesluit en kon ons nie aandete of ontbyt daar nuttig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie soos verwag nie.

Die hotel sit in die dorp direk langs die N1 m.a.w. alle vragmotors wat deur die dorp gaan is jy bewus van. Gelukkig het dit gedurende die nag bedaar. Soos ek kon oplet is alle kamers teen die pad geleë. Op die webtuiste blyk dit of daar 'n restaurant deel is van die hotel, maar helaas nie. Die perseel is ook nie vrylik toeganklik nie en moet jy skakel as jy die perseel wil verlaat of binnegaan. Of dit net die reëling was vir 'n Sondagaand weet ek nie. Op ons roete van 8 dae was hierdie was my duurste akkommodasie. Ek wou dit graag op 'n hoë noot afsluit, maar die stortkop wat ek eers met 'n cable tie moes in plek hou was die laaste demper op die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old charm Hotel well kept.

It is unfortunate that the Hotel is on the main road going through Laingsburg. The road was extremely busy during December and the trucks keep you awake during the night. Very unfortunate as the rest, service, the pool in the hot Karoo, food were all great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette O
Gesin met klein kinders

Heerlike, plattelandse gasvryheid.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vandy B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vandy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good quality accommodation for price with friendly and efficient staff.

Please stay. Good value, although being on Main Street and midweek, it was a bit noisy (trucks). Friendly, well maintained and clean establishment. Restaurant food was good and reasonably priced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coligny N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coligny N
Saam met vriende

Rooms were as expected from an economy hotel.

Rooms were clean and neat, although the second room needed some maintenance. TV was not secured neatly, the air con was not working properly and one tap in the bathroom needed a new washer. There was no coffee or milk in the rooms. Only tea and sugar. We should have known, but did not, that a hotel with rooms facing the N1 would be subject to a lot of noise. The constant noise of trucks passing through made it almost impossible to sleep. The restaurant had the worst possible food. Totally tasteless and overpriced. Even the cake was bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renell L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renell L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is een van ons gunsteling plekke om oor te slaap.

My man beplan ons roete sodat dit altyd 'n oorslaap in Laingsburg Country Hotel insluit en dit vir die lekker skaapvleis op hulle spyskaart in die restaurant. Die kamers en badkamers is mooi skoon en die personeel baie vriendelik. Ons is elke jaar terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardy L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardy L
Enkelreisiger

Baie gemaklik, netjies en, in my geval skitterend, vir 1 nag.

Laingsburg Country Hotel is 'n wonderlike opsie om te oornag. Die diens is van goeie gehalte, die kamers is netjies en skoon en die parkering vir jou motor baie veilig. Mens kry waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse hotel - maar skoon en baie gerieflik, die kos was uitstaande.

Die hotel is oud maar alles was baie skoon en netjies. Die ontvangsdame was nie beskikbaar by aankoms en ons moes omtrent 15 min wag voor ons kon inboek. Dit was nogal fustrerend na 'n lang dag se reis. Die restaurant se kos was baie smaaklik met goeie veskeidenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P
Gesin met tieners

Lekker gebly en personeel baie vriendelik.

Lekker gebly en geswem. Ons kamer was netjies en skoon. Personeel vriendelik. Kos was ook lekker by restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laingsburg Country Hotel se terugvoer

Baie dankie Lizelle, kom kuier gerus weer vir ons.

Groete,
Jeanine

Laingsburg Country Hotel
Manie C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manie C
Saam met vriende

Good food and lodging if you don't mind the road noise.

The Hotel is situated right next to the main road, with 30-50 trucks per hour, 24/7, travelling along it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMDdlNDdhLWI0OTgtNDJiZC1iZGQ3LTdiOTA1MGI3NjE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 Voortrekker Road Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -33.195814290436 20.860734737434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem