Landa By Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Landa By Sea is in Struisbaai geleë en bied gehalte verblyf aan 'n klein familie of vriende. Dit is naby die strand, winkels en restaurante asook ander geriewe.

Die tuinwoonstel is in n stil residensiële area geleë en beskik oor 1 slaapkamer wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders in die sitkamer. Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 dagbeddens in die leefarea. Die badkamer, met toegang vanuit die slaapkamer, het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas. mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv (Compact opsie)

Gaste het toegang tot braaigeriewe (ketelbraai) 'n pizza-oond met gesellige buite kuierarea en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Landa By Sea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Landa By Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za