Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Landa Units

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Landa Units
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gusta G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gusta G
Gesin met tieners

Aangenaam.

Alhoewel Landa 'n selfsorg-eenheid is, sou koffiesakkies, suiker en melk in die eenheid as 'n ekstra, lekker gewees het. Ons het baie vroeg vertrek en kon nêrens 'n koffkewinkel oop kry nie. Sien dit as positiewe kritiek - 'n verandering wat ons by ons selfsorgeenhede ook gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Landa Units se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie ons sal dit verseker aan die eienaar noem.
Baie dankie vir julle boodskap en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete en Seen

Landa Units
Simoné B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné B
Saam met vriende

Ek en my suster het saam daar gekuier met ons kêrels net na die Kerstyd.

Die eenheid was baie skoon, mooi sentraal van al die toeruste aantrekkings maar bietjie ver om te stap na die swem strand toe. Ons het baie lekker daar gebly en die eenheid is baie groot en weg van die ander eenhede op die erf so ons kon lekker op ons eie kuier sonder om gepla te word deur die ander vakansiegangers. Dit was in 'n baie rustige area en die eenheid is baie oop en ruim. Dis ook lekker dat elke kamer sy eie badkamer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landastraat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cebb7226b5c19e3fcb3c34ee93116efd8ae9106cd1ea5c4d91d3e9eed4b262750049a2dacbe7c56a6a9089dcd2ca2a49209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Landa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810754876171 20.041921820068
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem