LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Langbaai Holiday House | LekkeSlaap
+23

Langbaai Holiday House

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Langbaai Holiday House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chimène T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chimène T
Gesin met tieners

Adequate, clean, comfortable, neat.

Accommodation is clean and neat, roomy and comfortable. We were, however, disappointed to see we were on the double carriage R43(above it), living area looking onto it, so traffic is extremely noisy. We aspecially wanted to be on the other side of this road (below is less noisy and dangerous as 1 doesn’t need to cross to walk to beach, then). When you look at the map to see location, it’s misleading as its on the beach side/other side of the big road. Only when you enlarge the map, does the pin jump to it’s actual location!. DStv not activated on arrival and again blocked after 4 days, had to ask to unblock channels. The host, Dirk, was super friendly, efficient and did all he could to make our stay comfortable. Pity about the noise/ road crossing, if it wasn’t for this we would surely be back!

Marius V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus. Braaikamer is uitstekende gedagte.

Goeie ervaring. Kliëntediens deur Dirk was buitengewoon goed.

Mari M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier!

Ons het heerlik gekuier by Langbaai Holiday House. Die akkommodasie was baie gerieflik, goed toegerus en silwerskoon. Uitstekend. Dirk was baie behulpsaam en vriendelik. Die pad is net baie besig, maar dis die minste. Groete uit Potchefstroom.

Charmian R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmian R
Saam met vriende

'n Wonderlike wegbreek.

Ons het so so lekker gekuier by Langbaai. Die huis is netjies en warm en ons was dadelik tuis. Dirk was fantasties, en ek voel hierdie mense goes above and beyond.

Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 52, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlY2Q4Njc0LWFkOWQtNDhjYi04OWFjLTE4ODg1N2YzOWFhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 52 7th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.405077318739 19.275343716145
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!