Le Chaim Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le Chaim Cottage is 'n stylvolle, spoggerige kothuis teen die see in Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus. Die kothuis is net 20 m van die strand af.
Dié oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 mense op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met bad en stort. Verder het die eenheid 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n elektriese stoof en mikrogolf. Daar is 'n TV met DStv, 'n kaggel, en WiFi.
Die patio het 'n uitsig oor die see en 'n draagbare braaier. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Paternoster is 145 m vanaf Kaapstad en 15 noordwes van Vredenburg. Dié area gewild onder toeriste en bekend vir sy vissershuisies, kreef, en pragtige strande. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die see.
Slaapplek
’n Bespreking by Le Chaim Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sonkwasstraat 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Chaim Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18