Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke Bly

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir Lekke Bly
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Vanessa A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksklusief.

Fantasties, skoon, vriendelikheid en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Gesin met tieners

Affordable, clean & neat, well located.

Friendly host, clean apartment, close to lots to keep you busy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelsea S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea S
Gesin met klein kinders

Amazing.

We were extremely happy with our stay and Lekke Bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig.

Pragtige plek, baie skoon, gerieflik en stil omgewing. Baie vriendelike mense. Tops sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandre L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed verwelkom en sien daarna uit om weer te gaan.

Dit was 'n fantasiese verblyf met 'n vriendelike en behulpsame gasheer. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilsa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa V
Gesin met tieners

Skoon, netjies en professioneel.

Die woonstel was skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwynneth M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwynneth M
Gesin met klein kinders

Rustig.

Die plek was netjies en die gasvrou baie vriendelik. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Gesin met tieners

Skoon.

Ons het oornag verblyf gesoek, en die verblyf het aan al die vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S
Gesin met tieners

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Plek is netjies en veilig. Sal beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die gasvrou, Sue-Marie, is uitstekend. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie J
Gesin met klein kinders

It was great, quiet, own space, hospitality was great. Thank you.

Lovely hospitality, great area, and space, everything was made available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F

Lekker, rustig geslaap.

Ongelooflike waarde vir geld. Baie goed toegerus. Skoon en netjies met veilige onderdakparkeerplek vir 'n voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tashreeqa L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashreeqa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a wonderful, peaceful stay.

The area was super quiet, just what we needed. The lady of the house was super friendly and made us feel super welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwina S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina S
Gesin met klein kinders

Comfortable, cosy, peaceful.

Just checked out. The owner is very pleasant and friendly, the place is clean and there's everything you need. It's quiet and peaceful. And provision for loading shedding. Thank you, Suemarie. See you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

We had a great host and our stay was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewaal C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaal C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs bevredigend!

Die gasvrou skep 'n hartlike atmosfeer. Sy is professioneel en baie hulpvaardig. Ons sal vir seker weer by LekkeBly uitslaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim woonstel, goed geleë vir besighede.

'n Pragtige skoon, netjiese ruim woonstel. Baie goeie sekuriteit, goed toegeruste kombuis en gebruik van buitebraai. Vriendelike en behulpsame eienares.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met vriende

Dit was nou wel vir besigheid, maar heerlik en ontspannend.

Altyd net gehoor van Lekke Bly en uiteindelik die voorreg gehad om met wonderlike mense wat deur en deur puik diens te lewer te korrespondeer. Sue Marie, waar ons gewoon het, is uitstekend en vir seker 'n aanwins vir ons toekomstige planne. Nogmaals dankie vir die puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candy A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candy A
Gesin met klein kinders

Lovely family room. Very clean with all the extras. Highly recommend.

The owner of the unit is really great. Also there is a lovely garden and braai area available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquile A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquile A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect stay with incredible customer service.

Safe parking. Excellent client service. Host always available to assist. Child friendly. All the essentials provided with more offered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surette G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, netjies, voel soos huis.

Netjiese en veilige plekkie. Lekker ruimte vir braai onderdak. Als wat jy nodig het is daar en daar is 'n mooi tuin om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy F
Saam met vriende

Ek het 'n fantastiese kuier ervaar.

Gasvryheid was ongelooflik, netheid number 1. Plekkie was lekker gesellig en veilig. Sue Marie is so 'n vriendelike mens en sy't ons so 'n lekker warm welcome gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Gesin met tieners

Sue-Marie is vreeslik behulpsaam en aangenaam.

Baie vriendelik en ons op ons gemak laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanlyn D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanlyn D
Gesin met klein kinders

Awesome.

Very clean, safe. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Sue-Marie, het absoluut uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel. Die plekkie is baie goed ingerig, met baie aandag aan die fynste detail. Ons het werklik lekker gebly en sal die plekkie beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziphozihle D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziphozihle D
Gesin met klein kinders

It's a beautiful place with all amenities you may think of and it was a second home to us and our kids.

It's a nice place in a quiet area. The place a lot to offer to the guests and the owner is friendly. Our kids were so happy too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die naweek was onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles perfek en baie netjies.

Dit was 'n baie netjiese slaapplek en het voldoen aan ons vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Enkelreisiger

Lieflike verblyf in Strand.

Ek het my verblyf terdeë geniet. Alles word moontlik gedoen om mens veilig te laat voel gegewe hoe veilig mens ook in SA kan wees. Die akkommodasie kan ten sterkste aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lall S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lall S
Enkelreisiger

Excellent stay.

Apartment was sparkling clean and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Saam met vriende

Rustige, uitstekend toegeruste selfsorg eenheid.

Sue-Marie is 'n lieflike mens, so hulpvaardig en vriendelik. Ek sal beslis weer daarheen gaan as ek Kaap toe reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Gesin met tieners

We thoroughly enjoyed the accommodation and it definitely satisfied our traveling needs.

The accommodation was affordable, clean and we felt totally safe. Sue-Marie is very friendly and extremely accommodative. Although she and her family lives on the premises we felt private and comfortable. Even my 20 and 17 year old enjoyed the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful.

The host was Sue and she welcomed us open-heartedly. The place is cosy and very clean and in a peaceful environment. An awesome breakaway from home. Will definitely book Lekke Bly again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodrick P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodrick P
Saam met vriende

Was great, will definitely book a stay again.

Loved the area, very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Gesin met klein kinders

Wonderlik

Ek sal weer met my kinders gaan. Sue-Marie, baie dankie vir die gasvryheid. Baie dankie. Ons gaan weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria I - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Victoria I
Saam met vriende

Truly a lovely weekend spent but not advisable for 4 adults. Space is limited and privacy none. More salad bowls could be provided. All in all it was a lovely stay. Friendly owner, but would not be recommended for 4 adults.

Might spend my honeymoon there. Thank you for a lovely weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi V
Gesin met klein kinders

Ons was goed ontvang. Het sommer met die aankoms tuis gevoel. Baie dankie vir 'n lekker, rustige naweek.

Baie lekker naweek. Sal defnitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Rustige skoon en netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia L
Saam met vriende

Heerlike stil area.

Dis nie in die middel van die dorp nie, maar steeds baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melton A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melton A
Gesin met klein kinders

Was lekke om daar te bly.

Gerieflik, baie veilig, netjies en baie behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Dis al wat jy nodig het vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint G
Gesin met klein kinders

Baie rustige en vriendelike atmosfeer

Ek, my vrou en kinders het die wegbreek baie nodig gehad en geniet. Dankie Sue-Marie vir jou pragtige gesindheid. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Ruim kuierarea, vreeslik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayde D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayde D
Gesin met klein kinders

Rusting vriendelik, waarde vir geld.

Dit was baie veilig, privaat, cozy en baie goed toegerus. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Israel N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Israel N
Saam met vriende

Amazing

The area is very safe, the place itself is just amazing and cozy. You have plenty of space to braai and get fresh air. Just an amazing place to relax and have a good time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberley B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naweek was die geld werd.

Die plekkie asook die gas vrou was uitstekend, ons sal Lekke Bly definitief aanbeveel vir persone wat wil ontspan en waarde vir hul geld wil verdien. Baie dankie Sue-Marie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tossie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M
Gesin met tieners

Klein, maar gerieflik.

Sal Lekke Bly beslis aanbeveel, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J
Saam met vriende

Awesome.

Sue Marie was so vriendelik! Plekkie was netjies en oulik toegerus. Ons het 'n great naweek gehad en kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anele M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele M
Gesin met klein kinders

Uiters gasvry.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackeline T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackeline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onbeskryflik en sal dit weer in die toekoms besoek.

Ons het baie lekker gebly en my verrassing op my verjaarsdag was hemels om saam met my kinders en vriende te kon kuier. Ons was lieflik ontvang en behandel, so ek sal ander aanraai om ook daar tuis te gaan. Nogmaals dankie vir nog 'n herinnering in my lewe ─ een wat ek nie somer sal vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Gesin met klein kinders

Ons sal vir seker weer daar bly!

Baie netjies en skoon! Ons sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis V
Gesin met klein kinders

Baie netjies, skoon en veilig.

Die gasvrou was baie vriendelik, verblyf mooi en skoon, veilige parkering. Ek beveel dit aan vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khanyisa M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisa M
Gesin met klein kinders

Absolute perfection.

The place is beautiful and clean. It's as advertised. It had everything I needed. I was even able to work from home. My kids really enjoyed the place and they say it should be our home when we come back to Cape Town. Sue-Marie was a great host. She is so friendly and welcoming. We loved Lekke Bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romilda D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romilda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly.

Will definitely be going back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik.

Sal beslis terug gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann C
Gesin met klein kinders

Perfect place to just relax and blow some steam off.

The environment is peaceful and the owner of the house is friendly and welcoming towards her guests. We literally felt at home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcome.

When we arrived at Lekke Bly the people which gave us the key was so nice and we felt welcome already. The stay at Lekke Bly was nice. I will definitely go again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekstraat 18, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATl2ejcgoPv6ghOW55U8Iuu8Y93BQ4WJycq1FwbtbcsxN12i1km?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 18 Jonkershoek Street Die Bos 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.10840545253 18.842471054791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem