Lekke See Slaap

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lekke See Slaap is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan ‘n paartjie of gesin. Dis naby verskeie winkels, restaurante en net ‘n paar minute se ry vanaf ‘n rits gewilde strande.

Dié woonstel is op die derde verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met ‘n dubbelbed en ‘n aparte badkamer met ‘n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Daar is ook ‘n TV teen die muur.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het ‘n dubbelslaapbank, dagbed vir kinders en ‘n etenstafel vir 4.

Die balkon bied ‘n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Lekke See Slaap sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelslaapbank
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekke See Slaap gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za