Lindleyspoort Guest House
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
-
Vanaf
R700R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lindleypoort Guest House is op die R565, op die Boshoek/Sun City-pad in die rigting na Mafikeng geleë. Die verblyf bied die ideale oornagplek vir reisigers wat soek na 'n lekker oornagplekkie.
Die gastehuis is geleë op 'n klein plaas wat spog met die mooiste uitsig oor bome, wilde blomme en eksotiese voëls. Daar is 6 verskillende kamers om van te kies. Daar is 6 dubbelkamers, en 3 van die kamers is ingerig vir selfsorg wat 2 tot 4 persone akkommodeer. Al die kamers het hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Die kamers is pragtig versier en beskik oor 'n TV met OpenView DStv, koffie- en teemaakgeriewe, verwarmers en waaiers.
Daar is braaiplek op die perseel asook 'n swembad vir die somer. Ander etes kan gereël indien dit vooraf bespreek word.
Die gastehuis is geleë tussen verskeie wildplase en damme, en Sun City en Pilanesberg is slegs 55 km ver. Madikwe is ook slegs 40 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lawie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Gaste dink Lindleyspoort Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Silwerkrans Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietvleiplaas LP 46, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes