LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Linga Longa - The Waves | LekkeSlaap
+15

Linga Longa - The Waves

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Linga Longa - The Waves
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Eleonore M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleonore M

Fantasies.

Baie dankie vir 'n lekker kuierplekkie. Sal dit beslis weer doen.

Leatitia D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia D
Saam met vriende

Verblyf was ongelooflik lekker en gemaklik.

Ons sal beslis weer Linga Longa besoek. Die huis was skoon en netjies en alles is baie mooi onderhou. Die beddens het goeie matrasse op en daar was selfs vrugte vir ons gewees. Sal beslis hierdie verblyf aanbeveel. Baie veilig in 'n kompleks en die huis het ook 'n alarm. Perfekte huis vir 'n familie of groep vriende.

Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Waves 32, Suidstraat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhfU6ed0dQd7YSibXy6GaEvAyX5YiGwMZKNGAp2IInrHIMyxCwk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 32 The Waves South Street 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.998701850245 22.616939832963
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!