Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linhof Boutique Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Doret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Linhof Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rickus W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julle sien ons weer!

Dit was net amazing! Die Seaview, breakfast, plekkies om ons en die mense by is net amazing! Dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velma L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Velma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek. Heerlik gerus.

Kamer is netjies en skoon en uitsig pragtig. Gastevrou was baie behulpsaam en vriendelik. Prys is wel bietjie hoog vir wat jy kry, maar die uitsig maak op vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Enkelreisiger

Ongelooflike uitsig, prentjie mooi!

Die verwelkoming en behulpsaamheid van die staf was baie goed. Die akkommodasie is netjies en goed ingerig. Die eienaar het persoonlik ook gegroet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Enkelreisiger

Uitsig is onbeskryflik mooi!

Baie netjies, die staf is baie behulpsaam. Die eienaar het persoonlik gekom om ons te groet. Die uitsig uit die kamer en eetvertrek is ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring!

Die see-uitsig en die moeite met die ontbyt maak hierdie 'n ongelooflike ervaring. Almal se vriendelikheid en opregtheid. Hierdie plek sal altyd spesiaal wees vir my en man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf met 'n ongelooflike uitsig!

Baie netjiese, pragtige kamers met 'n stoepie wat uitkyk oor die see! Pragtig! Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanitha W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanitha W
Gesin met tieners

Weskus-juweel met asemrowende uitsig.

Pragtige ligging wat jou laat vergeet van die buitewêreld. Was heerlik stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die mooiste plekke waar ons al ooit was.

Die kreef-ontbyt was iets besonders. Die kliëntediens is van hoogstaande gehalte. Een van die mooiste plekke op die Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Was baie lekker, almal so gasvry, slaap met die klanke van branders, en toe vir ontbyt word ons verras met lekker, vars kreef-ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging met kalmerende see-gedruis 24/7 het die tyd in Paternoster onvergeetlik gemaak.

Alles t.o.v die akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen en ons gasvrou het ten alle tye na ons omgesien. Het aan al ons verwagtinge voldoen. Sien ons definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Als was lekker rustig en gemaklik in die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralf G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralf G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location is superb.

Some new bedding is required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fg K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fg K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Feel-good verblyf. Goeie diens, vriendelike personeel, netjiese kamers, goed uitgelê.

Van die intrapslag af was ons welkom. Hulle het baie moeite gedoen met alles wat hulle aanpak, of dit nou die kamer se regruk of ontbyt was ─ ons het soos koninklikes gevoel. Dis 'n gastehuis wat ons definitief sal aanbeveel en weer gaan besoek. Die ligging van die gastehuis bied genoeg privaatheid en 'n pragtige uitsig van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit, gasvryheid en ligging uitstekend.

Pragtige uitsig op Paternoster, met rotse as Onse Vader gebedskrale. Sentraal geleë maar uit die kommersiële gewoel. Vriendelike personeel, het selfs die oggend met my verjaarsdag vir my gesing tydens ontbyt! Ook vonkelwyn, blomme en kaartjie gereël! Dankie aan Marina en haar personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging.

Die ideale plek vir 'n luilekker wegbreek. Rustig met 'n asemrowende uitsig. Sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf in pragtige ligging.

'n Mens kan gou verlief raak op die romanse van Paternoster. Linhof bied al die tierlantyntjies wat 'n mens wil hê van 'n effens meer deftige gastehuis en dien as ideale basis om die dorp te verken!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlien G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien G
Enkelreisiger

Verblyf by Linhof Boutique Guest House laat jou van jou sorge vergeet en jy voel weer mens!

Mariana het my gulhartig verwelkom en is 'n gasvrou vir wie geen moeite te veel is nie. My kamer het 'n wonderlike uitsig op die see gehad. Dit voel of jy op die sand slaap met die branders se gedreun wat jou na droomland sus. Die onbyt was elke dag 'n treffer met die heerlike warm verrassing wat Mariana elke oggend optower. Geen tradisionele spek en eiers hier nie. Bederf jouself en gaan span uit by Linhof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel Ros N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel Ros N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good guesthouse at a perfect location.

Linhof Boutique Guest House is a friendly guesthouse at a perfect location! The rooms are big, clean and bright, most of them offers sea (ocean) view. Breakfast is good, unfortunately no choice between fried, boiled, scrambled eggs. A daily changing hot breakfast is offered though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Wonderlike, pragtig, uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning uitsig, heerlike ontbyt, wonderlike grasvryheid!

Mariana is 'n goeie gasvrou. Die kamers is ruim en gerieflik. Voel of jy op jou eie private strand sit, in die skadu van jou eie stoepie. Rustige buurt. Ons sal weer hier bly as ons Paternoster toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1MzJkYzU0LWNmNTMtNDllOS1iODgxLWY0MDhjMWM2N2ZiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 12 Sonkwas Avenue Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.8090199 17.88392
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem