Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linhof Boutique Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Columbine
B&B
Lobster
B&B
Pelican
B&B
Albatross
B&B
Sandpiper
B&B
Anchor
B&B
Huisreëls

- Inkloktyd is van 14:00 - 17:00 op die inklokdatum en die uitkloktyd is 11:00 op die laaste dag van jou verblyf (tensy dit vooraf anders gereël word).
- Linhof Boutique Guest House het die reg om te kanselleer en akkommodasie terug te betaal vir redes wat nie in ons beheer is nie en nie a.g.v. ons nalatigheid is nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
-'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig. 'n Bespreking sal eers bevestig word wanneer die volledige deposito ontvang is deur Linhof Boutique Guesthouse. Die deposito moet binne 48 betaal word na die bespreking gemaak is. As dit nie gedoen word nie, sal die bespreking verval.
-Die balans moet via EFT of kredietkaart op die inklokdatum of voor die inklokdatum betaal word. Ander bankbesonderhede sal vir direkte deposito's of EFT's vir die balans voorsien word.
-Die gas aanvaar en erken dat hy/sy die standaardbepalings en voorwaardes van Linhof Boutique Guest House verstaan wanneer hy/sy die deposito betaal.
-Sleutels sal nie oorhandig word voor die volle uitstaande balans betaal is nie.
- Geen partytjies van enige soort (rampartye, verjaarsdae, ens.) mag by die instansie gehou word nie.
- Rook is verbode in die eenheid. In geval gaste nie hierby hou nie, behou die instansie die reg om 'n ekstra nag se verblyf vir skoonmaakfooie te hef. Brandskade aan linne, matte, ens. sal 'n ekstra koste beloop. Daar is aangewese rookareas buite.
- Dit is gaste se verantwoordelikheid om na die sleutels te kyk. Gaste sal vir verlore sleutels betaal. Gaste moet hul sleutels by ontvangs ingee wanneer hulle vertrek.
- Alle voertuie word op die eienaar se risiko parkeer.
- Die gastehuis het die reg om alle en enige kostes verbonde aan skade aan items wat aan die gastehuis behoort a.g.v. nalatigheid of doelbewuste misbruik wat lei tot vervanging, skoonmaak of herstel, op die gas se kredietkaart wat voorsien is om die bespreking te bevestig sonder vooraf kennisgewing te sit.
- Gaste het toegang tot die gastehuis te alle tye nadat hulle die sleutels afgehaal het. Gaste mag nie na 22:00 raas nie, a.g.v. ander gaste.
- Gaste se waardevolle items is hul eie verantwoordelikheid. Kluise is beskikbaar.
- Alle gaste stem toe om binne die jurisdiksie van die Vredenburgse Landdroshof te beweeg in die geval van enige litigasie wat van dié ooreenkoms mag kom. Linhof Boutique Guest House se regskoste sal as 'n prokureur en eie kliënt tarief gehef word.
-Verlore eiendom: Neem asb. kennis dat die items wat deur die gas agtergelaat word, opgetel moet word of reëlings vir aflewering moet getref word. Dit is vir die gas se eie onkoste en moet in die maand na vertrek gebeur. Daarna sal alle items aan 'n verdienstelike saak geskenk word wat deur Linhof Boutique Guest House gekies sal word. Hulle het nie die fasiliteite om items te stoor nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwaslaan 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1MzJkYzU0LWNmNTMtNDllOS1iODgxLWY0MDhjMWM2N2ZiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 12 Sonkwas Avenue Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.8090199 17.88392