Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 31 resensies vir Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
M S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Priceless.

Idillies mooi. Moet regtig langer as net 1 aand bly om al die natuurskoon in te asem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, great food, great service.

Awesome location, perfect weekend getaway. The river is an absolute highlight. Friendly staff and amazing food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marliz G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliz G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Lekker en stil. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl K
Gesin met tieners

Relaxing and peaceful environment.

Loved the location along the Sabie River. The beach vibe is great. Enjoyed the dinner and breakfast, and the staff were so accommodating.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janus B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Beste waarde vir geld. As jy 100% wil ontspan, is die luukse tente die regte opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlik gekuier, rustig en mooi omgewing by rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek, kos is 5 ster!

Goeie ligging, great kos, mooi views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
M-j P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
M-j P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur, rustig, goeie en vriendelike personeel.

Hartlik verwelkom deur vriendelike personeel. Goeie diens. Skoon en netjies. Mooiste uitkyk op die berg en rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

1 nag oorslaap.

'n Besonderse ondervinding. Heerlike aandete en ontbyt was ingesluit. Mooiste uitsig oor Sabierivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great food and lovely down by the river.

Chalets need a lot of upgrading but very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catarina D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catarina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and quiet setting. Lovely for couples looking for a getaway.

Lovely staff. Very friendly and helpful. My partner and I enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The staff were friendly, accommodating and approachable.

The deluxe double room is what sold it for us online. What you see is what you get. Outstanding! Breakfast excellent and value for money. A bit slow when larger groups have to be accommodated, but understandable. Mistakes made with our booking and payment was swiftly sorted out ─ thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overpriced.

Plek kort aandag. Verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is vriendelik ontvang, aangename verblyf, dit is 'n pragtige plek baie netjies en skoon.

Dit is 'n pragtige plek met 'n lieflike rustige uitsig. Het 'n aangename tydjie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Susan

Thank you for your positive review. We are so glad you enjoyed your stay at Lion's Rock, and you are most welcome
to return in the future.

Kind regards
Bruce and Marion Robertson

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Kobus K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beslis 'n aaklige ervaring. Om 5-ster te verwag vir 'n romantiese wegbreek en 'n vuil eenheid van 2-ster te kry, was baie sleg.

Asb. vermy die gholflodge, want die word gholf skep 'n verwagting wat dit voorwaar nie is nie. Buite die perseel is daar blykbaar êrens 'n gholfbaantjie? Die eenheid waarin ons was, was blykbaar 'n opgradering gewees, maar die badkamer is beslis nie skoon nie met 'n bruin gesighanddoek, stort handdoeke, een wit en een rooi, en 'n stort mat wat wit is maar bruin van vorige gaste. Die stort het 'n bondel hare ingehad wat ook nie aan een van ons behoort het nie. Regtig grillerig. 5 ster was dit beslis nie en boonop weier die eienaar om ten spyte van al die probleme soos bv. geen warm water die betaalde verblyf terug te betaal alhoewel ons in die hele lodge die enigste persone was en daar dus geen wegwysings kon wees nie. Asb. spaar jouself die frustrasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

We, the owners were away for our 50th wedding anniversary. Unfortunately the staff member must have forgotten to switch on the hot water. There were three other chalets occupied at the time of this booking! They were not the only ones booked in. I can give proof of that. We are not a 5-Star lodge. The golf course is advertised as a Mashie 9 hole par 3 fun course - free of charge and when asked what the problem was at the lodge, the answer was also about the ball of hair, which was checked out immediately and there wasn't even one hair! Regarding the other statements, would we go to all the trouble of supplying a welcome sherry and other touches, and offer spa bath, king-size bed, own private pool, verandah with great views, and give guests dirty bath mats, etc? It doesn't make sense. We believe this review was unnecessary and unfounded.

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Yvonne A - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yvonne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Big disappointment.

This lodge need serious attention, out dated, not clean, breakfast was disappointing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Groot teleurstelling.

Die lodge kort ernstige aandag, dis outyds, vuil en ontbyt was teleurstellend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

This review is not an accurate reflection of Lions Rock. The guest was very happy with the accommodation.
The breakfast is really a very generous and good presentation, as can be seen from other guests. They decided to leave a day early, but had paid in advance. Sorry for such a negative review.
All staff and managers feel this was unjustified. Thank you.
Regards.
Lions Rock.

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Francois V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik privaat en goeie ontbyt.

Sal weer teruggaan en ons kinders saam neem volgende keer. Lekker privaat met jou eie swembad en mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Francois

Thank you for your kind words regarding your stay at LIONS ROCK GOLF LODGE, HAZYVIEW recently.

It was a pleasure having you visit with us, and we would love to welcome you back again sometime in the future.
Kindly remind us, and we will certainly offer you a discount should you return.

Warm regards.
Blessings
Marion & Bruce Robertson
LIONS ROCK, HAZYVIEW

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Rhyno L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhyno L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax.

Great place to relax and rest if you need to get away from the city. The setting is beautiful with extraordinary views, with the sound of a Fish Eagle during the day and owls at night. I would like to say thank you to our hosts, Marion & Bruce for welcoming us into your wonderful lodge and the friendly service. Hope to see you soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette C
Gesin met tieners

Heerlike wegbreekplek. Stil en privaat. Net wat ons nodig gehad het!

Lions Rock was 'n heerlike ervaring. Die kamers was heerlik ruim met 'n wonderlike uitsig. Marion, Bruce en die res van die personeel het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Ten spyte van die verkeerde inklok- en uitklokdatums - wat heeltemal my eie fout was - het hulle hulle bes gedoen om ons tegemoet te kom. Klein "touches" soos sjerrie in ons kamer, spesiale kolwyntjies vir die seuns en hulle vriendelike diens maak dat ons verseker Lions Rock Golf Lodge sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Nicolette. Thank you for your positive and kind review on your visit to Lions Rock, Hazyview. We are truly grateful to have had lovely guests
like you and your amazing family, and trust that you will be blessed in 2016, and always.

Your generous appreciation has lifted our spirits and given us confidence to continue.

God bless.
Kind regards
Bruce and Marion Robertson
Lions Rock, Hazyview

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Marinda R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig en baie mooi met 'n ongelooflike uitsig!

Ontbyt was heerlik. Diens die beste. Mense was vriendelik en gaaf. Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Marinda. Thank you so much for your Review expressing how much you enjoyed your visit with us at LIONS ROCK GOLF LODGE, HAZYVIEW.
It was a pleasure having you stay with us, and thank you for being a blessing. Should you return again we would like to offer you a discount, so should you book any time in the future, do remind us.
We appreciate your comments and wish you everything of the best.
Kind regards.
Marion

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Marnus V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker ontspan by Lions Rock.

Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig en die kamers was lekker ruim en netjies. Dis 'n rustige wegbreekplek wat vir jou stilte verskaf in 'n baie mooi ligging. Vriendelike diens en lekker kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Marnus,

Thank you for the positive review you submitted regarding your visit to Lions Rock. It is much appreciated! Should you return, kindly remind us and we would love to offer you a discount as returning guests.

Warmest regards,
Bruce

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Gert B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Mooi ligging, lekker stil en privaat. Naby Haziview se eetplekke. Die kuier was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Gert,

Thank you for your kind review after your stay at Lions Rock. You are most welcome to visit Lions Rock in future, and should you return, we would offer you a special discount.

Warm regards,
Bruce

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Tanya S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike goeie diens en ongelooflike mooi uitsigte!

Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Tanya,

Thank you for submitting a positive review on your visit to Lions Rock. Should you return, please let us know in order for us to offer you a special discount.

Sunny regards,
Bruce

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Marthie P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great! Very relaxing in wonderful surroundings.

Marion and Bruce are two wonderful people. They make each guest feel special and treat you with the best breakfasts, in the most beautiful surroundings. Very peaceful and lovely - just like the hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Marthie,

Thank you for your kind review of your visit with us at Lions Rock. It was a pleasure having you here.

Warm regards and best wishes,
Marion

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Theo V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima ligging om richting Sabie, Graskop en het Kruger te gaan, een echte aanrader!

Bruce and Marion are perfect and lovely hosts, they really strive for perfection! Een ECHTE aanrader, wij gaan zeker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Theo,

Thank you for posting a positive review of your visit to Lions Rock. It was a pleasure having you visit here, and should you return, we would offer you a special discount.

Warm regards,
Bruce

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Amber M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amber M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic, peaceful accommodation

Fantastic breakfast, peaceful accommodation, wonderful walks, and warm and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Amber,

Thank you for posting a positive review of your visit to Lions Rock. It was a pleasure having you here and we would love to see you another time. Should you return, we will offer you a special discount.

Warm regards,
Marion

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Nonhlanhla M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M
Saam met vriende

Absolutely lovely great value for money would return, definitely recommend

I am really happy that we chose that specific lodge, we were all so impressed by the place it was clean, the owners are friendly and welcoming, the rooms were beautiful and spacious, the breakfast was absolutely divine, we can't think of a single thing to complain about! We really, really enjoyed our stay there and will recommend Lions Rock Golf Lodge to anyone - you will not regret it! Loved it! Thank you for your great service Lions Rock Team.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Nonhlanhla,

Thank you so much for your generous review of your stay with us at Lions Rock. It was a pleasure to have had you visit and should you return, we will give you a special discount.

Warm regards and blessings,
Bruce

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Cindy J - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onstpanend,

Pragtige uitsig met die mooiste naggeluide en vriendelike staf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Cindy,

Thank you for your kind and generous review of your stay at Lions Rock. It was a pleasure having you here. Should you wish to return, we will offer you a special discount.

Warm regards and best wishes,
Marion

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Rudi P - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Our one night stay was very nice. I will go back there any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp se terugvoer

Dear Rudi,

Thank you for your kind review of your stay at Lions Rock. It was a pleasure having you here. Should you be able to return, we would offer you a special discount.

Warm regards,
Marion

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp
Ina J - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niks is te veel moeite vir Cherri en Bruce. Uiters gasvry

Dit is 'n pragtige plek. Baie rustig en privaat. Sal defnitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, professional, warm, friendly and a refreshing experience.

The total experience is one of warm friendliness with a high standard of professionalism. We cannot fault anything. To stay at Lions Rock Golf Lodge is such a fulfilling, relaxing and enjoyable experience that you do not want to depart again. We cannot wait to to go back.nWe have experienced many accommodations through africa and South Africa and this experience was just refreshingly and positively different.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 532
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 532
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 532
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R536, Lions Rock Golf Lodge, Hazyview, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyZzhiC6qhgWpliUHN20PU33R3opOe41KPva7cjt5vCYY3f1o17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 532 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Off the R536 Lions Rock Golf Lodge 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.035061489029 31.063746731811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem