Lizard Rock
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R563 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lizard Rock is geleë in Rhenosterkop se vallei, in 'n omgewing met fluisterende bergstroompies. Dié lieflike onderneming is net sowat 9 km van Mbombela (Nelspruit) se middedorp af en is ideaal vir diegene wat op soek is na oornagverblyf of 'n ware plaas-ervaring.
Daar is 4 selfsorg-eenhede met oornaggeriewe vir besoekers en reisigers wat op pad is na die grens van Botswana en Mosambiek. Al die eenhede het dubbelbeddens en en suite-badkamers. Alle linne word voorsien.
Daar is 'n onthaalarea met DStv, 'n kroeg en restaurant. Braaigeriewe en ontbyt is beskikbaar op versoek.
Mbombela (Nelspruit) is bekend vir sy subtropiese klimaat en welige heuwels en is puik geleë vir diegene wat Mpumalanga wil verken. Gaan maak gerus 'n draai by die Laeveld Botaniese Tuine met sy versameling seldsame plantspesies net buite die dorp. Die Sudwalagrotte, die dinosourus-park en die kulturele spilpunt is ook nabygeleë. Klop gerus hier aan vir 'n interessante, leersame ervaring.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Maurice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 12
Ligging
- Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Lizard Rock het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterkop, R6, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom