LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lochnest | LekkeSlaap
+49

Lochnest

Lochnest 1
Vanaf
Vanaf R600
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is aan die hoofhuis waar die eienaars woon, maar het 'n privaat straat-ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, tweeplaatstoof, strykyster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe en stoepmeubels. Daar is ook WiFi, linne en handdoeke. Komplementêre items, soos tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lochnest 3

  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lochnest 2
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is aan die hoofhuis waar die eienaars woon, maar het 'n privaat straat-ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 slaapbanke in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, tweeplaatstoof, strykyster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe en stoepmeubels. Daar is ook WiFi, linne en handdoeke. Komplementêre items, soos tee, koffie, suiker en melk word met aankoms voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochnerstraat 11, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb78775661055e3a3bc6125d32746c6acd6d8e4347fccc6a87383cb22f0bcb381ae88c0efbb34a8f10314c08120cc4d99ea12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 4) 28 5 1 5 11 Lochner Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.903247 17.985253
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!