Lodge on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lodge on the Bay is oorkant die pragtige, goue Robberg-blouvlagstrand, in die skilderagtige kusdorpie, Bloubergstrand geleë. Dié unieke ligging en die taktvolle persoonlike diens maak Lodge on the Bay die perfekte plek om lekker te ontspan.

Die 6 groot, luukse suites is elkeen uniek ingerig en bied slaapplek aan 12 gaste. Om gaste se privaatheid te verseker, word slegs oornag-gaste toegelaat. Die suites is elkeen ruim en gerieflik met volledige en suite-ontwerpersbadkamers. Elke suite het ook 'n privaat area buite met sonstoele, 'n ontbyt-tafel en stoele, en 'n yskassie.

Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n Jacuzzi met panoramiese uitsigte en direkte toegang tot die swembad.

Daagliks word 'n smullekker gesondheidsontbyt met vars seisoenale vrugte, jogurt, ontbytpap, neute en sade, brode en ander varsgebak, kase en vars plaaseiers bedien.

By Lodge on the Bay kan gaste gerus gebruik maak van die spa met sy bederfbad, masseerbed, joga-matte en stoomkamer.

'n Ekslusiewe portierdiens is teen 'n nominale koste beskikbaar om te sorg dat verblyf by Lodge on the Bay onvergeetlik is. Dienste sluit restaurant-besprekings, reëlings vir 'n lughawe-pendeldiens, beplanning van lekker doendinge, 'n sjef en spysenieringsbeplanning in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lodge On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 740 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false