Loerie Cottage
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loeriestraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Loerie Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Sedgefield. Die huis het lieflike uitsigte oor die Sedgefield-strandmeer en die see in die verte vanuit die agterplaas.
Dit is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis het die basiese toebehore soos 'n yskas, 'n mikrogolf en 'n stoof en dit bied 'n oopplan-uitleg.
Die leefarea lei na die patio en agtertuin met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor.
Loerie Cottage is 'n paar minute se ry van Myolistrand af en 5 minute se ry van 'n paar winkels en restaurante in die middedorp af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brigette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Loeriestraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Loerie Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Myoli Strand Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loeriestraat 1, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap