Logostim
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 630 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Logostim is in Paternoster en het slaapplek vir 6 gaste.
Dié dubbelverdieping huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer is en suite met 'n stort terwyl die tweede badkamer gedeel word en 'n bad het.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus. 'n Tuimeldroër en 'n wasmasjien is beskikbaar. Gaste kan van die binnebraai gebruik maak wat na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en die area lei. Die sitkamer het 'n TV met volle DStv.
Gaste het ook buitebraaigeriewe tot hul beskikking, asook 'n dubbeltoesluitmotorhuis. Daar mag nie in die huis gerook word nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Paternoster bied 'n verskeidenheid doendinge soos walvis- en dolfynkyk, voëlkyk, voetslaan, fietsry, stap, bergfietsry, kreef uithaal met 'n permit, kajakvaart en vele meer in. Na die reënseisoen, gewoonlik Julie en September, is die area bekend vir sy magdom blomme.
Slaapplek
’n Bespreking by Logostim sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kriedoringstraat 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Logostim het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoringstraat 16, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom