Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lookout Safari Lodge

Deluxe Chalet
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Deluxe Chalet is versteek vir privaatheid en lei na 'n stoep en dek. Die chalet het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n privaat boma en 'n privaat Jacuzzi. Die sentrale kuier-lodge het 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis wat alle gaste kan gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n bewaringsfooi en 'n selfryfooi by die ingang na die Dinokeng Wildreservaat betaal moet word. Die hekpersoneel werk nie met kontant nie.

Bewaringsfooie word vir volwassenes, kinders tussen 2 en 12 jaar en voertuie gehef.

Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers vir braai saambring.
Dit is 'n wildreservaat, so harde musiek en geraas word nie geduld nie.
Rommel mag nie gestrooi word nie.
Rook is in die chalets en in die lodge se sitarea verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Aangesien die lodge in die bos geleë is, met afstand tussen die chalets, is die verblyf ongelukkig nie rolstoelvriendelik of vir gaste met gestremdhede geskik nie. Kinders onder 12 jaar word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Dagbesoekers word nie toegelaat sonder toestemming nie.
Gaste mag nie ongemerkte paaie ry nie aangesien dit heel moontlik dan privaat grond is. Daar is 'n spoedbeperking van 40 km/h in die reservaat.
Gaste mag nie uit hul voertuig klim wanneer hulle in die reservaat is nie.

Daar is 'n 2 km-grondpad na die lodge. 'n Sedan kan egter die pad sonder moeite aandurf en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Tent-chalet
Vanaf
Vanaf R2 450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n privaat boma en 'n Jacuzzi. Die sentrale kuier-lodge het 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis wat alle gaste kan gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n bewaringsfooi en 'n selfryfooi by die ingang na die Dinokeng Wildreservaat betaal moet word. Die hekpersoneel werk nie met kontant nie.

Bewaringsfooie word vir volwassenes, kinders tussen 2 en 12 jaar en voertuie gehef.

Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers vir braai saambring.
Dit is 'n wildreservaat, so harde musiek en geraas word nie geduld nie.
Rommel mag nie gestrooi word nie.
Rook is in die chalets en in die lodge se sitarea verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Aangesien die lodge in die bos geleë is, met afstand tussen die chalets, is die verblyf ongelukkig nie rolstoelvriendelik of vir gaste met gestremdhede geskik nie. Kinders onder 12 jaar word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Dagbesoekers word nie toegelaat sonder toestemming nie.
Gaste mag nie ongemerkte paaie ry nie aangesien dit heel moontlik dan privaat grond is. Daar is 'n spoedbeperking van 40 km/h in die reservaat.
Gaste mag nie uit hul voertuig klim wanneer hulle in die reservaat is nie.

Daar is 'n 2 km-grondpad na die lodge. 'n Sedan kan egter die pad sonder moeite aandurf en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Premier Chalet
Vanaf
Vanaf R2 750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Premier Chalet het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n privaat boma en 'n privaat Jacuzzi. Die sentrale kuier-lodge het 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis wat alle gaste kan gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n bewaringsfooi en 'n selfryfooi by die ingang na die Dinokeng Wildreservaat betaal moet word. Die hekpersoneel werk nie met kontant nie.

Bewaringsfooie word vir volwassenes, kinders tussen 2 en 12 jaar en voertuie gehef.

Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers vir braai saambring.
Dit is 'n wildreservaat, so harde musiek en geraas word nie geduld nie.
Rommel mag nie gestrooi word nie.
Rook is in die chalets en in die lodge se sitarea verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Aangesien die lodge in die bos geleë is, met afstand tussen die chalets, is die verblyf ongelukkig nie rolstoelvriendelik of vir gaste met gestremdhede geskik nie. Kinders onder 12 jaar word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Dagbesoekers word nie toegelaat sonder toestemming nie.
Gaste mag nie ongemerkte paaie ry nie aangesien dit heel moontlik dan privaat grond is. Daar is 'n spoedbeperking van 40 km/h in die reservaat.
Gaste mag nie uit hul voertuig klim wanneer hulle in die reservaat is nie.

Daar is 'n 2 km-grondpad na die lodge. 'n Sedan kan egter die pad sonder moeite aandurf en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Gesins-chalet
Vanaf
Vanaf R4 150
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is ideaal vir 'n gesin van 4 en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n uittrek-dubbelslaapbank in die leefarea, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Buite is daar 'n privaat, verhitte plonspoel en braaigeriewe. Die sentrale kuier-lodge het 'n gemeenskaplike, volledig toegeruste kombuis wat alle gaste kan gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n bewaringsfooi en 'n selfryfooi by die ingang na die Dinokeng Wildreservaat betaal moet word. Die hekpersoneel werk nie met kontant nie.

Bewaringsfooie word vir volwassenes, kinders tussen 2 en 12 jaar en voertuie gehef.

Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet hul eie houtskool en vuuraanstekers vir braai saambring.
Dit is 'n wildreservaat, so harde musiek en geraas word nie geduld nie.
Rommel mag nie gestrooi word nie.
Rook is in die chalets en in die lodge se sitarea verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Aangesien die lodge in die bos geleë is, met afstand tussen die chalets, is die verblyf ongelukkig nie rolstoelvriendelik of vir gaste met gestremdhede geskik nie. Kinders onder 12 jaar word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Dagbesoekers word nie toegelaat sonder toestemming nie.
Gaste mag nie ongemerkte paaie ry nie aangesien dit heel moontlik dan privaat grond is. Daar is 'n spoedbeperking van 40 km/h in die reservaat.
Gaste mag nie uit hul voertuig klim wanneer hulle in die reservaat is nie.

Daar is 'n 2 km-grondpad na die lodge. 'n Sedan kan egter die pad sonder moeite aandurf en 'n 4x4 is nie nodig nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Klipdrift 101, Dinokeng Wildreservaat, 15 km vanaf Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c10a4afa203858bdcb02f716421388c97224c654c95d1b4b4116858b4e208049915e7863bd865c947b728199bc8001f817a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 N1, Klipdrift 101 Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.38819150119 28.340699864242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem